Рет қаралды 16
AL AIN AFRIKAANSE KERK
HEILIGE HINDERNIS - Wat maak jy as jy voor reuse uitdagings te staan kom? Hindernisse wat niemand kan kruis nie? Josua het langs die Jordaan gestaan en geen idee gehad hoe God hulle aan die oorkant gaan kry nie. Dit het 'n paar tree in die geloof gekos om dinge op God se manier te doen, en te ervaar dat niks vir Hom onmoontlik is nie. Watter tree wil die Here he moet jy volgende neem? Josua 3