Het die vyand se aanvalle JOU VERWOES? (6 Aanvalle) - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

  Рет қаралды 8,028

Menorah Tabernakel

Menorah Tabernakel

Күн бұрын

Пікірлер: 50
@helenekruger1370
@helenekruger1370 3 жыл бұрын
Hallelujah. My Koning leef. Ek bid dat elke mamma en pappa vandag hierdie boodskap sal hoor. Jesus Christus wees U self die na prediker van hierdie Boodskap sodat dit op misterieuse wyse in elke huis gehoor sal word. In motors en in winkelsentrums. Waar mense ookal is dat die Heilige Gees hierdie boodskap in mense se ore, harte en verstand sal influister. Dat mammas en pappas nuwe gedagtes sal kry en verwonderd sal vra: waar kom dit vandaan. Ek loof en dank U Abba Vader.
@charmainebotha6913
@charmainebotha6913 3 жыл бұрын
Abba Vader, help ons om te VOLHARD tot die einde, om. Gered te word. En my Gees roep uit Hallelu-YAH!! Dankie Past Frik en Past Abrie. 🍃Sha🕊️Lom 🍃
@cariencarstens
@cariencarstens 3 жыл бұрын
Amen. PRYS ons Abba Vader en leef in Sy Wil. Amen.
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 3 жыл бұрын
This is the day, this is the day that the Lord has made, that the Lord has made, i will rejoice and be glad in it.
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 3 жыл бұрын
AMEN en AMEN !!! Pragtige boodskap !!
@elsiecochrane7601
@elsiecochrane7601 2 жыл бұрын
Kragtige ,goeie boodskap,amen!!
@marthabooth4085
@marthabooth4085 3 жыл бұрын
Vader Ywhw U Woord Staan Vir Ewig! Amen
@dirkodendaal7923
@dirkodendaal7923 3 жыл бұрын
Dankie Pastoor vir die woord!!! Hy wie die Seun het het die lewe!!! Ons is op die peilvlak oppad na die wenpaal Hierdie waarvan Pastoor nou gepraat het is wat die Satan as i versperring op ons pad plaas maar ons sal oorwin deur die bloed van die Lam🙏SHALOM
@edwarddippenaar9103
@edwarddippenaar9103 3 жыл бұрын
Hallelujah Geseënde dag in Jesus Liefde.
@tracey7066
@tracey7066 3 жыл бұрын
Wow wat 'n boodskap, ek en my huis, ons sal die Here dien. Dankie Abba Vader vir 'n herder wat u in gees en waarheid dien en dit so verkondig. Seën vir julle pastore, gesinne en Menorah
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Moet wakker wees.Amen.
@yolandepollok8523
@yolandepollok8523 3 жыл бұрын
Hallelujah 🙏🙌
@ansieengelbrecht7491
@ansieengelbrecht7491 3 жыл бұрын
Dankie!! AMAN EN AMEN!!!! WONDERLIK OM IN JOU EIE TAAL DIE WARE BOODSKAP TE ONTVANG: Hier vêr in Austalië. Ontvang ware dankbaarheid en seën vir Minorra Tabernakel en natuurlik: Pastoor Frik Weideman
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Terug te kom na ABBA Vader en by Hom te bly tot in ewigheid.
@sybelmoses5197
@sybelmoses5197 Жыл бұрын
Ek eer Yahweh ons ELOÏM vir die mondstuk wat Sy woord so duidelik en geseend aan my en soveel andere te deel...my siel voel verkwik...ek beleef nou die aanvalle en divisie tussen my famielie...ek vertrou YAHWEH ons ELOÏM vir wysheid uit Sy Woord hoe om hierdie situasie te hanteer...
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Shalom.
@susanswartz5747
@susanswartz5747 3 жыл бұрын
HERE JESUS HELP... ons het U nodig in S.A.
@gerhardvisser3321
@gerhardvisser3321 3 жыл бұрын
Dankie my Koning Skepper Lewende God vir die tegnologie tot my beskikbaarheid om weer 600 km ver vanaf Pastoor Frik te kon inskakel om te luister na hierdie kragtige boodskap...Ek eer en loof U my God Amen 🙏💖
@lorrainemoodie5241
@lorrainemoodie5241 3 жыл бұрын
Dankie vir die WOORD van WAARHEID, WYSHEID en die LEWE. AMEN!
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Halleluja.
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie dankie pastoor.
@vicfourie2981
@vicfourie2981 3 жыл бұрын
Wow wat n boodskap prys God
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Vir ewig.
@ullaludewig7946
@ullaludewig7946 3 жыл бұрын
So baie dankie vir hierdie wonderlike boodskap....het dit so nodig gehad....
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
In waarheid.
@susanswartz5747
@susanswartz5747 3 жыл бұрын
Dankie Pastoor Frik vir die kragtige WOORD.. ons eer ons HERE JESUS en loof en prys SY NAAM
@tracey7066
@tracey7066 3 жыл бұрын
Dankie Abba Vader dat dit ook vandag gaan reën in ons omstandighede
@estelledean6563
@estelledean6563 2 жыл бұрын
Absolute ware Woord Pastoor!
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Ons Koning en redder.
@rickylunderstedt8470
@rickylunderstedt8470 3 жыл бұрын
Amen Pastoor! HaleluYAH 🙌🏻❤️
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Prys Sy Naam.
@susanswartz5747
@susanswartz5747 3 жыл бұрын
HALLELUJAH
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Slegs deur Jesus.
@susanswartz5747
@susanswartz5747 3 жыл бұрын
AMEN AMEN AMEN
@charmainewienekus2006
@charmainewienekus2006 3 жыл бұрын
Hi, ek het per abuis op di prediker afgekom, wil VRAAG vra, Val di feeste in di OU testament weg, oor Jesus Christus se kruiseging?
@MenorahTabernakel
@MenorahTabernakel 3 жыл бұрын
Die Feeste is 'n ewige instelling. Jy is welkom om met Past. Frik Weideman kontak te maak op 083 459 5158. Groete Menorah Sosiale Media Dep (Jy kan ook op ons kanaal kyk ons het 'n playlist met al die video's oor die Feeste) Shalom
@susanswartz5747
@susanswartz5747 3 жыл бұрын
Ons loof U ABBA
@sophialiebenberg988
@sophialiebenberg988 3 жыл бұрын
Hallelujah prys die Heer
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Neem dit weg.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Wyk depressie.
@susanswartz5747
@susanswartz5747 3 жыл бұрын
AMEN AMEN AMEN
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Halleluja.
@susanswartz5747
@susanswartz5747 3 жыл бұрын
HALLELUJAH
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Halleluja.
@susanswartz5747
@susanswartz5747 3 жыл бұрын
HALLELUJAH
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Halleluja.
@susanswartz5747
@susanswartz5747 3 жыл бұрын
HALLELUJAH
@susanswartz5747
@susanswartz5747 3 жыл бұрын
HALLELUJAH
God se REDDINGSPLAN vir die mens - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle
48:40
Fall Asleep Listening to Genesis: Bedtime Scripture for Deep Sleep [Holy Bible Audio]
3:46:29
Ex Gevangene se Getuienis
14:55
Charles Smith
Рет қаралды 23 М.
JAN ČERNÝ - Kmenové buňky a nesmrtelnost | Neurazitelny.cz | Večery na FF UK
2:01:37
Jarda Jirák - Neurazitelný podcast
Рет қаралды 440 М.
Belasting: Kan dit ons knuppel wees?
35:27
praag
Рет қаралды 2,4 М.
Kodaňská interpretace
58:01
Patrik Čermák
Рет қаралды 389 М.
E361 Navigating the Bible: The Pentateuch
44:18
Saddleback Church
Рет қаралды 289 М.
A Conscious Universe? - Dr Rupert Sheldrake
1:22:44
The Weekend University
Рет қаралды 1,5 МЛН
Die OU en die NUWE lewe - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle
54:26
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 6 М.