Die Tagtigers is werklik interessant, en ek vind Herman Gorter se Mei eg mooi. Kyk so bietjie na die Afrikaanse digters van dertig, die invloedrykheid van die Tagtigers was 'n belangrike hupstoot tot die oopskryf van onse Afrikaanse poësie. Bedankt voor het filmpje! 🌿