No video

Hoe weet mens jy het die Heilige Gees? 7 Tekens dat jy die Gees het.

  Рет қаралды 8,652

Danie Matthee

Danie Matthee

Күн бұрын

Het jy al ooit gewonder hoe weet mens of jy het die Heilige Gees het? En hoe kan jy seker maak dat jy die Heilige Gees het? Is daar kenmerke wat eie is aan 'n Geesvervulde lewe? In hierdie boodskap praat ek oor sewe tekens waaraan mense kan sien of iemand die Gees van God het. Meet jouself hieraan en sien of jy die Heilige Gees het.
Laat gerus vir my 'n opmerking of laat weet my as jy enige vrae het waarmee ek kan help. As jy nog nie op my kanaal ingeteken het nie, oorweeg dit gerus om die 'SUBSCRIBE' knoppie te druk. Indien jy van die video hou sal ek dit ook waardeer as jy dit 'LIKE' en 'SHARE'. Indien jy nie daarvan hou nie hoef jy niks te doen nie, maar jy is welkom om vir my te sê hoekom nie.
Indien die Here jou so lei, ondersteun gerus my bediening. My bankbesonderhede is op my website beskikbaar: www.obed.co.za/...
Ek is afhanklik van donasies vir my lewensonderhoud en bediening.
My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Пікірлер: 41
@owenbikeur4250
@owenbikeur4250 Жыл бұрын
Amen! Bid vir my pastor ek wil my lewe viri HERE gee Amen.
@daniematthee
@daniematthee Жыл бұрын
Prys die Here! Ek bid vir jou Owen. Moenie uitstel nie. Bid en gee jou lewe vir die Here. Maak ook kontak met gelowiges sodat jy gedoop kan word en ook die Heilige Gees kan ontvang. As jy nie regkom nie, laat weet my asb. sodat ek kan brobeer om jou te help. Groete.
@elsiecochrane7601
@elsiecochrane7601 3 ай бұрын
Amen,dankie Pastoor.Blessings
@daniematthee
@daniematthee 3 ай бұрын
Dankie Elsie. Selfde daar.
@user-uz5wq8xr3d
@user-uz5wq8xr3d 3 ай бұрын
Amen
@berthekershaw6390
@berthekershaw6390 Ай бұрын
Pragtig!!! Dankie !!
@daniematthee
@daniematthee Ай бұрын
Dis 'n plesier, dankie.
@NdjambaPetrus-
@NdjambaPetrus- 4 ай бұрын
Dankie verdie boodskaap
@daniematthee
@daniematthee 4 ай бұрын
Groot plesier.
@lukasaugustinusbreedt6580
@lukasaugustinusbreedt6580 3 ай бұрын
Amen 🙏
@khanjan-ky7ho
@khanjan-ky7ho 3 ай бұрын
Danie,jy preek fantasties,baie Dankie Vir Elke dag Se dagstukkies🙏
@daniematthee
@daniematthee 3 ай бұрын
Dankie. Alle eer aan die Here.
@khanjan-ky7ho
@khanjan-ky7ho 2 ай бұрын
🙏
@sarahmeiring2476
@sarahmeiring2476 11 ай бұрын
Amen en amen 🙏🏻 ❤
@JimmyvanDeventer
@JimmyvanDeventer 2 ай бұрын
Good
@daniematthee
@daniematthee 2 ай бұрын
Thank you.
@janetteNel
@janetteNel 5 ай бұрын
Ek hou regtig van die program dit leer my baie iets wat ek nie geken het nie baie dankie ❤
@daniematthee
@daniematthee 5 ай бұрын
Dis 'n groot plesier Janette, bly jy hou daarvan.
@Magaret-on6we
@Magaret-on6we 4 ай бұрын
Wat van die doop Matt 3 vers13 Dankie
@daniematthee
@daniematthee 4 ай бұрын
Dankie vir jou vraag. Ja die doop ook, maar ek het juis nie die doop genoem nie omdat mense verskillende opvattings het oor wat die doop is.
@elieismit6094
@elieismit6094 11 ай бұрын
Jy word gebore met die asem van die RUACH ha KODESH in jou... HalleluYAH
@zelmasmith9786
@zelmasmith9786 Ай бұрын
Help my bid ,dit is my hart SE begeerte Om die Gees te ontvang help
@daniematthee
@daniematthee Ай бұрын
Loof die Here! Ek is so bly Zelda. Bely jou sonde voor die Here en vra vir God om jou met sy Gees te doop. Kyk gerus na hierdie video waarin ek spesifiek hieroor praat: kzbin.info/www/bejne/i6Gao3SFrrOJqNEsi=A66JOgpJXDksYFif
@sienafortuin998
@sienafortuin998 2 жыл бұрын
Amen ja danie mense wat ek kry op die trien en in kerk ok
@daniematthee
@daniematthee 2 жыл бұрын
Dankie Siena. Seën vir jou.
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 Жыл бұрын
Pragtige boodskappie, dankie😊😊
@daniematthee
@daniematthee Жыл бұрын
Dis my plesier. Baie dankie.
@veronikasylviamareka7737
@veronikasylviamareka7737 7 ай бұрын
Amen!
@tjaarthendriks9963
@tjaarthendriks9963 4 ай бұрын
Baie dankie vir die boodskap en verduideliking van dié Woord van God. Sal U asseblief ook vir my bid, dat ek die Heilige gees sal kan ontvang en vir God n getuienis en bate kan wees?
@daniematthee
@daniematthee 4 ай бұрын
Dit is my plesier. Tjaart bely jou sonde voor die Here en vra die Heilige Gees om jou te vul. Here ek bid dat wanneer Tjaart hierdie lees U deur U Gees oor hom sal kom en hom sal vul met U teenwoordigheid. Amen.
@claraames9980
@claraames9980 Жыл бұрын
Dankie
@daniematthee
@daniematthee Жыл бұрын
Groot plesier.
@LourishaS
@LourishaS 4 ай бұрын
Die vrug van Die Gees: dit gebeur nie oornag nie? Na ons bekeer het ontvang ons Die Gees en begin Hy werk in ons lewens. Hoe meer tyd ons dan in God se woord en gebed spandeer hoe meer neem ons die vrugte aan en wil ons self meer soos Jesus word en dit word dan die vrugte? Verstaan ek dit reg?
@daniematthee
@daniematthee 4 ай бұрын
Net soos vrugte aan 'n boom tyd neem om te groei is dit ook met die vrug van die Gees. Hoe meer ons onder leiding van die Heilige Gees leef, hoe meer dra ons die vrug van die Gees in ons lewens. Dan herken ander ons as kinders van God, net soos 'n boom aan sy vrugte geken word.
@zelmasmith9786
@zelmasmith9786 Ай бұрын
Pastor ek Wil nie een van boodskappe mis nie Al u boodskappe leer my van nuts af Alle wat ek na verlang Ek soek waar Om Vir u Bybestudie te soek
@daniematthee
@daniematthee Ай бұрын
Dankie Zelda, ek is so dankbaar dat jy die boodskappe leersaam vind. Ek het nie bybelstudies op KZbin nie, net boodskappe en videos videos oor hoe om Bybelstudie te doen. Ek beplan nog 'n video oor Bybelstudie, maaar weet nie wanneer ek daarby gaan uitkom nie. Intussen kan jy hierna kyk as jy dit nognie gesien het nie: kzbin.info/www/bejne/j3yUmqpnpKqIjassi=yTcilauOiADBRjdd
@ansiesmit8618
@ansiesmit8618 Жыл бұрын
Die groot doop is dit dieselfde as om gevul te word met die Heilige Gees of is dit iets anders?
@daniematthee
@daniematthee Жыл бұрын
Nee dit is nie Ansie. Sien asb. my antwoord hier onder.
@ansiesmit8618
@ansiesmit8618 Жыл бұрын
Die groot doop is dit anders aso gevul te word met die Heilige Gees of is dit dieselfde?
@daniematthee
@daniematthee Жыл бұрын
Dankie vir jou vraag Ansie. Die kort antwoord is nee, die groot doop of waterdoop is nie dieselfde as die vervulling met die Heilige Gees of die doop met die Heilige Gees nie. Ek het ' n hele paar vodeos oor die Heilige Gees gedoen wat dit meer in detail verduidelik. Hier is die skake na 2 vd videosl: kzbin.info/www/bejne/i3ariqWsjq6Sobs kzbin.info/www/bejne/i6Gao3SFrrOJqNE Hoop dit help. Laat weet gerus as jy nog vrae het. Miskien moet ek n reeks oor die doop doen.
Hoe Om Geestelik Te Groei. 5 Verrassende Metodes Wat God Gebruik.
17:33
Dad Makes Daughter Clean Up Spilled Chips #shorts
00:16
Fabiosa Stories
Рет қаралды 1,9 МЛН
WHO CAN RUN FASTER?
00:23
Zhong
Рет қаралды 45 МЛН
Kids' Guide to Fire Safety: Essential Lessons #shorts
00:34
Fabiosa Animated
Рет қаралды 16 МЛН
Чёрная ДЫРА 🕳️ | WICSUR #shorts
00:49
Бискас
Рет қаралды 6 МЛН
As bekommernis aan jou knaag, begin net bid | Liesel Krause-Wiid
4:41
This Video Will Lift Your Spirit | "Oceans" by Hillsong United
4:20
Kragtige Belofte saam Nolan Van Zyl
48:32
LEWENDE KERK
Рет қаралды 140
LB 514   Ek weet vir seker
2:26
Afrikaanse Christen Kerk (ACK), Christchurch, NZ
Рет қаралды 57 М.
Vier Soorte Gebede Wat God Se Krag Vrystel - Sondag, 18 April.
13:31
A.G.S. Centurion
Рет қаралды 6 М.
PSALM 23 AND PSALM 91 THE TOW MOST POWERFUL PRAYERS IN THE BIBLE!
32:07
"I Will Carry You" | Ellie Holcomb | OFFICIAL MUSIC VIDEO
3:25
Ellie Holcomb
Рет қаралды 2,3 МЛН
5 Belangrike dinge wat jy moet doen as jy God se stem wil hoor
13:40
LB 308 - Neem my lewe, laat dit, Heer
2:47
Afrikaanse Christen Kerk (ACK), Christchurch, NZ
Рет қаралды 193 М.
Dad Makes Daughter Clean Up Spilled Chips #shorts
00:16
Fabiosa Stories
Рет қаралды 1,9 МЛН