Goeiedag Casper,,,,ek is een van baie fans,,,ek wil vra of jy nie dalk so een of drie van jou awesome opvoerings soos wetter,dimensie,walgwors ens kan oplaai nie,,dalk in twee dele of so? Asb? Ek smag daarna dit is vir my soos n drug😂😂😅😅 En moerse thanks vir jou bydrae tot afrikaanse kunste👌
@CasperDeVries-Official2 ай бұрын
Hi daar - dit is te kry (huur of koop) by linktr.ee/casperdevriesofficial