My Sub A dorpie!! Ons het in Bergrivierstasie gewoon en ek en my sus het bus gery elke dag of soms met die trein!! My sub A juffrou het wit skoene gedra waarvoor sy baie lief was...ek wens ek kon haar van onthou. En dis baie waar, soos wat die vroutjie op die video sê.....wanneer ek daar vir my neef en sy vrou, Ilze (sy besit vir HELLO, die koffie-winkel en Inus, gaan kuier en die dorp inry, dan voel ek tuis!! Pragtigste wêreld, naas my geboorte en grootword-wêreld, Loeriesfontein en Doringbaai/Vredendal en ky vakansie-wêreld aan die weskus, Velddrift, Laaiplek en Dwarskersbos! GAAN KUIER IN HOPEFIELD !!!
@AfricanTravelCrew Жыл бұрын
Ware woorde. Dankie dat jy jou storie deel.
@andrewkingsley7221 Жыл бұрын
This is a very good and friendly town. I just hope it stays that way. I have friends there. Thank you for this short video of the town I love it. The school there is also very good.
@AfricanTravelCrew Жыл бұрын
True words it is a lovely town. Everyone talks about the school and it sounds like it is still very good. Thank you for watching and spending time with us.
@fietsryer1 Жыл бұрын
Lizelle dis fantasties gedoen. Ek sit nou in Skotland en verlang nou na my huisie en plekkie daar.
@AfricanTravelCrew Жыл бұрын
En sekerlik die blomme en warm weer ❤️
@amandaliebenberg2953 Жыл бұрын
ń Juweel.
@AfricanTravelCrew Жыл бұрын
Net so. ❤️ Dankie dat U gekyk het.
@DeleneNewton8 ай бұрын
Hi my name is Delene and we are hoping to relocate from the KwaZulu-Natal Midlands to Hopefield, so I really enjoyed you video😊
@AfricanTravelCrew8 ай бұрын
Thanks Delene. There's a lot less green and water than the Midlands. I truly hope you'll find happiness in Hopefueld, the people are wonderful and welcoming.