Dankie pastor die lied bemoedig my in my swaar kry 🙇♀️🙇♀️🙇♀️amen
@leonayadriaanse64079 күн бұрын
Maandag , 30 Desember 2024 skenk ek geboorte aan my en my eggenoot se eerste kind na 3. Toe die pyne so erg word en ek nie mee koni kom ek af op hierdie lied op KZbin Music. Ek glo God het dit so beskik. Mag God se rykste seëninge op u elkeen rus tot in lente van dae In Jesus Naam Amen
@vionacoetzee795 ай бұрын
I really adore this song ...when you go through something this is for you God bless
@carushalmpeki91254 ай бұрын
Dankie pastor die lied stig my so. Wanneer ek dink aan m ma wat vrydag my verlaat het die ewigheid in , kom die lied en se vir my ek is nie alleen nie die Here hou my hand😢❤
@JannieJohannes7 ай бұрын
Pragtige Song soms bring die Here ons op n wonderbaarlike manier tot stilstand Dankie Jesus
@jeannefarmer42986 ай бұрын
Amen Here Jesus hou my hand
@DaleenJossop-vi1cr6 ай бұрын
Wow,wat n pragtige koortjie..Hou my hand Here❤❤
@oralwhittaker94553 ай бұрын
This song really blessed me.
@RinaBarmann3 ай бұрын
Here hou my hand ek het u baie nodig. U is my krag. Dankie vir die song
@ErnaAfrika3 ай бұрын
Dankie pastor die lied os mooi dit stig my❤🥰
@JokobaDeVos11 ай бұрын
Amen dit is Groot bootskap wat deur kom
@Lifechangingquotes-b9p3 ай бұрын
Amen & Amen🙏🙏🙏
@MargaretFortuin-t1m6 ай бұрын
Amen Here hou my hand ek sal gaan waar u my lei asb Here
@morinabritz71336 ай бұрын
So inspireerend kan dit oor en oor luister O Here hou my hand altyd
@JacoMaarman-p1z3 ай бұрын
Dankie aba vader dat u nog nooit my hand laat vaar het nie amen hou my hand koning Jesus