Hou 'n skoolkind se drome lewendig

  Рет қаралды 1,122

Beginet NPC

Beginet NPC

Күн бұрын

Beginet NPC Skoolfonds Projek
Pretoria, Suid Afrika- Beginet NPC loods op Maandag 12 April 2021 die Beginet NPC Skoolfonds Projek. Die nege jaar lange uitmergelende droogte in die Noord-Kaap het finansiële ondergang vir baie boere beteken. Die nood is nou veel meer as net om plaas hekke oop te hou. Die droogte het nou die vermoë van liefdevolle ouers weggeneem om gehalte-onderwys vir hul kinders te voorsien.
Beginet NPC Skoolfonds Projek beoog om hier ‘n verskil te maak deur hoop vir 'n beter toekoms lewend te hou en die ouers ondersteun in die kinders se opvoeding. Deur ondersteuning aan die ouers van 280 kinders te verleen, kan ons vaardige skoolstelsels onderhou, en waardevolle onderwysers behou.
Die uitdaging om R4.9 miljoen in te samel ten einde hierdie fooie te betaal is 'n reuse taak en ons het elke bietjie hulp nodig om 'n kind volledig of gedeeltelik te borg. Die Beginet NPC Skoolfonds Projek verseker dat geld elke kwartaal direk aan die skool betaal word ter ondersteuning van 'n kind, of om 'n leerplan vir tuisonderig te koop. Geld word nie aan ouers betaal nie en die Direksie van Beginet sal sorg dat hulp verleen word aan diegene wat dit die nodigste het.
Kom ons maak ons harte oop om kinders van die Noord-Kaap te help om hul volle potensiaal te bereik. Borg onderwys, gee waardigheid, bied 'n toekoms. Neem hande met ouers en Beginet NPC en help waar u kan.
Meer oor Beginet NPC: Ons is ’n Nie-winsgewende Gemeenskap Organisasie wat individue en gesinne gratis ondersteun in alles wat ons doen.
Ons nooi alle Suid-Afrikaners, hetsy Mediahuise, besighede, individue, gesinne, kerke, gemeenskappe of organisasies, om met Beginet NPC hande te vat om ’n daadwerklike verskil in in Kinders van die Noord-Kaap se lewens te maak.

Пікірлер
Piro Easton se boorgat getuienis
2:43
Beginet NPC
Рет қаралды 4,6 М.
Boesmanland Mensehulp, Droogtehulp
12:03
Beginet NPC
Рет қаралды 1,4 М.
Когда отец одевает ребёнка @JaySharon
00:16
История одного вокалиста
Рет қаралды 16 МЛН
How it feels when u walk through first class
00:52
Adam W
Рет қаралды 26 МЛН
Do YOU speak BRITISH or AMERICAN English? 🇬🇧🇺🇸
14:54
Instant English
Рет қаралды 2,5 МЛН
Face Your Biggest Fear To Win $800,000
22:03
MrBeast
Рет қаралды 275 МЛН
🇺🇸 DOES YOUR FLAG FAIL?  Grey Grades State Flags!
18:53
CGP Grey
Рет қаралды 11 МЛН
Home Affairs office horror: How slow can it get?
7:52
Kfm 94.5
Рет қаралды 5 М.
If You Clean It, You Keep It!
46:08
Stay Wild
Рет қаралды 44 МЛН
Droogte toets karakter en geloof
25:49
Beginet NPC
Рет қаралды 1,2 М.
Gayton Mackenzie attacks Julius Malema & EFF MPs: Heated Exchange in Parliament
22:01
I Met Georgina At Ronaldo's Game
13:44
Celine Dept
Рет қаралды 14 МЛН
Danie Moller van die Boesmanland se kosbare woorde
1:19
Beginet NPC
Рет қаралды 974