Niemand is perfek in die lewe nie ,en een en elk verdien i 2de kans Glory to God 🙏♥️🙌
@RenierWeideman3 ай бұрын
@@BrandonOntong-t9d jy is 100% reg. Vandag staan ek, môre lê ons. Net genade van God af
@anneliecraig73972 жыл бұрын
Amen... Powerful!... Gebasseer op die Verlore Seun...
@RenierWeideman2 жыл бұрын
Wou nog altyd die storie gemaak het. Was geskiet in die OosRand
@christinepretorius96522 жыл бұрын
Die verlore seun......Dankie love dit kon nie help om so nou en dan te lag vir die bietjie humor❤🙌
@christinepretorius96522 жыл бұрын
Wonderlike boodskap🛐
@RenierWeideman2 жыл бұрын
Baie dankie. Was my eerste short film 🙈🫣
@ancoisnaude4087 Жыл бұрын
Dinge gebeur altyd met n doel, net dat jy kan sien, dat daar altyd hoop is, want Jesus is altyd met jou😊
@altakruger90912 жыл бұрын
Wow so pragtig wat n Mooi getuienis vir Ons Hemelse Abba Vader
@RenierWeideman2 жыл бұрын
Baie dankie
@mahomedshahan3377 Жыл бұрын
Baie dankie vir die mooi video
@FilmmakerSpace Жыл бұрын
Amazing film
@magdasmith1421 Жыл бұрын
Werklik 'n pragtige uitbeelding - Jesus neem ons terug.
@magdasmith1421 Жыл бұрын
Baie dankie. Verlore seun.
@gershwineiman25743 ай бұрын
Amen 🙏 Jesus Christ is ons saviour
@zetalee5912 жыл бұрын
Renier dankie vir die. Sit in USA. Was so bly om op jou youtube af te kom. Awesome movies dankie.
@RenierWeideman2 жыл бұрын
Wow baie dankie.
@jasonrowe62002 жыл бұрын
@@RenierWeideman dear renier weideman ek miss baie van agar ellke man all eps and nommer assblife siesonen1ven siesonen2 asb van jason van england uk
@magdatesnaarmullerbrown9869 Жыл бұрын
Dankie Jesus❤❤
@lettieswanepoel6785 Жыл бұрын
Baie mooi
@willamesterhuizen74711 ай бұрын
😢😢😢
@emmafritz60902 жыл бұрын
🙏😭😭
@RenierWeideman2 жыл бұрын
🙌🙏
@jasonrowe62002 жыл бұрын
Dear sir this is good too plz could you help with loading up all of ager ellke man all eps of ager ellke man en nommer assblife siesonen1 en siesonen2 plz we well all be so happy to see it all up again meny thanks from Mr jason Rowe from uk england
@louisvanniekerk40463 ай бұрын
Die dinge gebeur net in movies..
@RenierWeideman3 ай бұрын
@@louisvanniekerk4046 die het al baie gebeur tussen Pa en Seun. Ek weet dit is net ‘n movie maar dit was ons eerste een.