Рет қаралды 590
Wildland Magazine
Die Infinite geweer het 'n Suid-Afrikaanse 'hart' want die aksie word hier plaaslik vervaardig. Die ander komponente is afkomstig van top-vervaardigers uit die VSA.