IRAN/ISRAEL OORLOG | Bybel profesie geopenbaar! - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

  Рет қаралды 29,817

Menorah Tabernakel

Menorah Tabernakel

Күн бұрын

IRAN/ISRAEL OORLOG:
Bybel Profesie geopenbaar!
Frik Weideman
Menorah Tabernakel

Пікірлер: 70
@Espesito
@Espesito 24 күн бұрын
Pastoor Frik.dankie weereens. dankie vir hierdie kosbare boodskap. mag Elohim ons wonderlike God.jou seen en in stand hou in jou taak.......Ons gee Hom eer en glorie....HY ALLEEN IS WAARDIG !!!
@jkruger8326
@jkruger8326 2 ай бұрын
Dankie Pastoor Frik! Ons weet ons lewe in die laaste van die laaste dae maar waardeer die inligting wat jy aan ons gee om alles beter te verstaan ...
@jkruger8326
@jkruger8326 6 күн бұрын
Dankie Frik! Jy leef jou roeping uit. Dankie dat jy alles so mooi verduidelik en ons inlei in die dinge wat ons nie verstaan nie. Wat 'n voorreg! Seën vir jou en Amelia.
@daleenengelbrecht6311
@daleenengelbrecht6311 6 ай бұрын
Baie Dankie Pastoor Frik wat N mooi boodskap.is so waardevol ons is aan die slaap Here help my familie Jesus koms is voor die Deur
@lizbilson4196
@lizbilson4196 6 ай бұрын
Thank you so much for this wonderful teaching. May ABBA bless you and your family richly and protect you all over his Pesach time. 🙌🙌🙌
@juanitaschoeman9573
@juanitaschoeman9573 6 ай бұрын
Dankie Pastoor, pragtige verduideliking van die tye waarin ons leef. Het dit ter harte geneem. Vrede aan u. Shalom. 😊
@watchpraytobefree9331
@watchpraytobefree9331 6 ай бұрын
Dankie Pastoor.. GESEËND IS HY WAT KOM IN SY NAAM..
@nicinaude6189
@nicinaude6189 6 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie verduideliking, pastoor. Waardeer jou. ❤
@LeonieGrove-mo7ht
@LeonieGrove-mo7ht 6 ай бұрын
Baie dankie Frik; dank die Vader dat Hy jou met soveel kennis geseën het. Ons luister jou boodskappe en stuur dit aan.
@shaunoconnell4281
@shaunoconnell4281 6 ай бұрын
Dankie Frik vir jou harde werk om u se woord te sprei.❤❤
@karintraut8151
@karintraut8151 6 ай бұрын
🙏❤️ Prayers, you give me hope for SA preachers
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 6 ай бұрын
Dankie Frik...dis baie interresant...
@mariannasmit726
@mariannasmit726 6 ай бұрын
Fantasties dankie Frik!!
@laurasteyl6334
@laurasteyl6334 6 ай бұрын
Hoe wonderlik. Ek kan weer en weer hierna luister, baie dankie Frik. Dit het my so geseën en ek verstaan dit baie beter nou❤
@estelledean6563
@estelledean6563 6 ай бұрын
Amen. Biddend sal ons bly Pastoor
@jorsieradley2887
@jorsieradley2887 6 ай бұрын
Baie dankie dit maak n mens so opgewonde . Dankie.
@airdown9499
@airdown9499 6 ай бұрын
Baie dankie. Ek kweek 100% n honger en n dors na God se woord!
@petrobird5614
@petrobird5614 6 ай бұрын
Baie goeie preek Pastoor dankie 🙏petro Bradshow
@petrobird5614
@petrobird5614 6 ай бұрын
Dankie Pastoor
@johanpotgieter7110
@johanpotgieter7110 6 ай бұрын
Dis Baie mooi om die Naam Elohim te hoor, praise Elohim.
@jonitavangreune7195
@jonitavangreune7195 6 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie openbaring deur die Gees aan u geopenbaar.🙌
@marieoosthuizen7928
@marieoosthuizen7928 6 ай бұрын
Wow wat n interessante openbaring...baie dankie hiervoor Past.Frik...ek is nie bevrees want ek leef naby Jesus en weet dat ons in die eindtyd is agv alles wat nou met Israel gebeur.m🙏
@jacosmal1102
@jacosmal1102 6 ай бұрын
Naand patoor,dankie vir die wysheid uit die Woord.
@kswan9314
@kswan9314 5 ай бұрын
Dankie Frik . Ons van George en is ook geseen met Restoration George waar ons ook al die feeste hou en Shabbad op Saterdae. SHALOM
@Marina-dw9pn
@Marina-dw9pn 6 ай бұрын
Amazing !!! Shalom
@christienebotha6363
@christienebotha6363 6 ай бұрын
Baie dankie Pastoor Frik 🙌🙏
@lenawagner6405
@lenawagner6405 6 ай бұрын
❤❤💕🥰Dankie! Pragtige uitleg tot eer van Ons Heilige Skepper. Tot redding van baie siele! Om Sy Naam Ontwil ...
@mariondeason1032
@mariondeason1032 6 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie wonderlike boodskap.
@joyofthelordneh8107
@joyofthelordneh8107 6 ай бұрын
dankie ABBA vir die Openbaring in die Naam van YAHshua Seun van YAH Shalom Frik dankie vir die deel hiervan
@hennievanstaden5860
@hennievanstaden5860 6 ай бұрын
Kom ons kyk ook na Jesaja 17 wat gebeur met hierdie Profesie!!!! Dankie Frik.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 6 ай бұрын
Shalom Pastor
@Mich_elle_white
@Mich_elle_white 6 ай бұрын
Dankie Frik. Sien uit na nog meer aanbiedings soos die een. Laat die wat ore het hoor
@JosephSlabbert
@JosephSlabbert 6 ай бұрын
So pragtig die boek van daniel here ons prys u
@gerritdutoit4833
@gerritdutoit4833 6 ай бұрын
Hierdie is een awesome teaching! Kan die mens se oë en ore tog oopgaan! Tyd is op sy einde!!!
@kevinpickering9812
@kevinpickering9812 6 ай бұрын
Dankie.
@willemienjansen874
@willemienjansen874 6 ай бұрын
Wonderlike waarheid. So duidelik
@alexandervanwyk7669
@alexandervanwyk7669 6 ай бұрын
Dankie Frik.Jesus se koms is om die draai, maar Hy kom net vir 'n vlekkelose bruid. Maranatha, Kom Here. Kom.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 6 ай бұрын
God is en Bly 'n waarmaker van Sy Woord. Hallelujah
@jacosmal1102
@jacosmal1102 6 ай бұрын
Shalom.
@rayleneontong9084
@rayleneontong9084 6 ай бұрын
Amen prys d Here v d openbaring
@janvermeulenvermeulen5364
@janvermeulenvermeulen5364 6 ай бұрын
Die uurglas is besig om sy eiende te bereik. Shalom Shabbath.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 6 ай бұрын
Wees geseend pastoor.
@johanpotgieter7110
@johanpotgieter7110 6 ай бұрын
Praise YHWH Elohim
@corrienortje2016
@corrienortje2016 6 ай бұрын
Ja ons moet reg wees. Tyd loop uit afsondering is belangrik. Shalom
@marietanagel8141
@marietanagel8141 6 ай бұрын
Shallom
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 6 ай бұрын
Shalom
@karintraut8151
@karintraut8151 6 ай бұрын
That's why it's a spiritual war. Thanks
@MariaJohannaMagdalenaDixon
@MariaJohannaMagdalenaDixon 6 ай бұрын
AMEN EN AMEN.
@estellebotha7331
@estellebotha7331 6 ай бұрын
Ek honger en dors na God. Baie dankie, ook lekr om Afrikaans te hoor
@lornaburger6237
@lornaburger6237 6 ай бұрын
Amen en HalleluYaH!
@mossieprinsloo7371
@mossieprinsloo7371 6 ай бұрын
Baie goeie woord dnki wees geseend
@christanolte3846
@christanolte3846 6 ай бұрын
Amen!!!
@willemienjansen874
@willemienjansen874 6 ай бұрын
Dis waar
@joeybotha8732
@joeybotha8732 5 ай бұрын
Prys God vir hierdie openbaring .
@jacosmal1102
@jacosmal1102 6 ай бұрын
Halleluja.
@RobertThomas-i1s
@RobertThomas-i1s 6 ай бұрын
Amen
@ritavandermerwe9141
@ritavandermerwe9141 6 ай бұрын
Wees nie bevrees nie!! (Vanoggend dieselfde met groepe vroue gedeel) Bybel profesie speel voor ons oë af. Die Hand van die Lewende God is met Israel....ook met ons
@thelmaoberholzer8031
@thelmaoberholzer8031 6 ай бұрын
Amein en amein!
@mariapike9216
@mariapike9216 6 ай бұрын
🙌🙇‍♀️
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 6 ай бұрын
God is besig om vir die voëls van die hemel 'n feesmaal te berei-Armageddon
@madelynvaneeden4255
@madelynvaneeden4255 6 ай бұрын
Openbaring boek van HOOP...! 🙌
@lindagouws2073
@lindagouws2073 6 ай бұрын
Goeie môre, baie dankie vir die baie belangrike openbaring. Uit watter vertaling word voorgelees?
@jacosmal1102
@jacosmal1102 6 ай бұрын
Dors nag die Woord.
@willemienjansen874
@willemienjansen874 6 ай бұрын
Beste boodskap ooit
@jacosmal1102
@jacosmal1102 6 ай бұрын
Daniel 10:1
@juanitajacobs3846
@juanitajacobs3846 6 ай бұрын
Amein
@jacosmal1102
@jacosmal1102 6 ай бұрын
Psalm 83.
@marietanagel8141
@marietanagel8141 6 ай бұрын
Ps-119: 105
@sonjewessels6101
@sonjewessels6101 6 ай бұрын
Die eerste maand is Abib soos ek dit verstaan.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 6 ай бұрын
Livitikus 25.
So word vermoorde ds. Liezel se man vasgetrek
16:16
NUUSPOD
Рет қаралды 84 М.
Smart Sigma Kid #funny #sigma
00:14
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 73 МЛН
Mom had to stand up for the whole family!❤️😍😁
00:39
Un coup venu de l’espace 😂😂😂
00:19
Nicocapone
Рет қаралды 14 МЛН
НАШЛА ДЕНЬГИ🙀@VERONIKAborsch
00:38
МишАня
Рет қаралды 2,9 МЛН
Dit het BEGIN - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
37:03
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 25 М.
Gevaarlikste Vyand in die laaste dae. | Frik Weideman | Menorah Tabernakel.
52:18
Die Laaste Uur: Die Antichris kom - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:10:15
Jou roeping wat gesteel is -  Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
18:10
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 13 М.
Die Israel en Palestynse kwessie!
1:06:57
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 13 М.
Smart Sigma Kid #funny #sigma
00:14
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 73 МЛН