God weet alles. Wat was en wat kom. Maar was ongelooflik verbaas dat die mensdom hom teleur gestel het en moes toe almal verdrink. Klink soos n klein bietjie onnodige stap as hy geweet het dit sou gebeur. Ongelooflik dat volwassenes sulke kinderstories nog glo.
@barendbriesies1051 Жыл бұрын
Jy hoef Mo's nie te glo nie
@misterb1915 Жыл бұрын
@@barendbriesies1051 En ek doen nie. Bietjie moeilik om 'n volwassene te wees en glo in 'n boek waar donkies sinne gesels met mense 🤣
@christinemeyer716310 ай бұрын
@@misterb1915 Jesus se juis ons moet glo soos n kind--dis nie moeilik nie.
@christinemeyer716310 ай бұрын
Dis die verskil van die Christelike geloof--vryheid om self the besluit--al wat Hy gevra het, was gehoorsaamheid.Sy opdrag was eenvoudig wat om nie te doen nie. Ander gelowe het ritse moenies en moets, vervul mense met vrees, hou hulle beperk Mag jy ook die daardie wonderlike vryheid beleef
@misterb191510 ай бұрын
@@christinemeyer7163 Ok. Ek het faeries in my tuin. En hulle bestaan regtig, ek het faith. Jy moet net glo soos n kind, dis nie moeilik nie.