Mevrou blaas stoom af oor die nuwe kragmeter

  Рет қаралды 89

Jacaranda FM

Jacaranda FM

Күн бұрын

Daar was aanvanklik groot afwagting in Mevrou se huishouding vir die installering van die nuwe elektrisiteits meter. Nou gaan almal sien presies waarvoor hulle opdok en wat die meeste krag verbruik. Maar dié proses sorg vir huis moles - wie moet onthou om die geiser aan en af te sit? In dié episode word Dianne Broodryk warmer as 'n kokende gasketel, terwyl Gerda de Sousa deur die stoom probeer soek na die lig in die donker tonnel …… Podcast page on Jacaranda FM's website (www.jacarandaf...)

Пікірлер: 2
@elsabarkhuizen7872
@elsabarkhuizen7872 3 күн бұрын
Ons het n solar op Geysers ook gesit doen dit maar as jy kan asb!
@elsabarkhuizen7872
@elsabarkhuizen7872 3 күн бұрын
Die nuwe meter het 2 maande gewerk toe is hy stukkend n week later het ons n ander een gekry dank vader ons het solar, en daar kry ons minder eenheede as wat ons oorspronklik voor betaal het!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Zelda la Grange shares what she's learnt from Nelson Mandela
15:58
ДЕНЬ УЧИТЕЛЯ В ШКОЛЕ
01:00
SIDELNIKOVVV
Рет қаралды 3,7 МЛН
Press the Panic Button
29:29
Jacaranda FM
Рет қаралды 24
HELLA VON DER OSTEN - Allround-Fee von EUROPA | Diggytalk
49:59
Woman admits one thing she doesn't know about her partner
6:32
Press the Panic Button - Episode 2 (VIDEO VERSION)
30:45
Jacaranda FM
Рет қаралды 42
Gerhard Mayer | Magic and Its Evaluation - Reports and Views of Practitioners
26:58
Parapsychological Association
Рет қаралды 19
Why This Text Matters | Augustine's Confessions | Richard Miller
50:38
UChicago Divinity School
Рет қаралды 117
Lions' Horn believes they are ready to gore
41:13
Jacaranda FM
Рет қаралды 37
What extreme sport is the most dangerous?
4:58
Jacaranda FM
Рет қаралды 14
Cindy Alter of Clout - Substitute - 2017
4:13
Mark Baars
Рет қаралды 35 М.