Anyone else who heard about his passing, came here right after to pay tribute?
@GamerTheQuotidian12 күн бұрын
So sad. 25 years old. FFFF cancer!!
@elizabethnel63728 күн бұрын
We followed his story and struggle till Jesus came to fetch him
@andreoosthuizen820614 күн бұрын
RIV Jan. Die lewe is kort. Jou musiek sal voort bestaan
@rianakruger120714 күн бұрын
Jy is nou Tuis, liewe kind van ons Vader! Mooiste lied. Mooiste sang!
@elizabethnel63728 күн бұрын
jy en Jesus berei die pad voor vir die res van ons.
@petragodfrey220513 күн бұрын
Jou getuienis was bo alle verwagtinge ,jou posties gesindheid, jou vriendelike lag, sal baie gemis word, rus saggies by JESUS SE VOETE SEUN .
@rmsinternational408813 күн бұрын
'n Legend verloor, maar sy lewe getuig oor meer as iets groter as ons, die Kersfees beleef ons dit weereens. Leef nou, leef voluit, ons leef op geleende tyd, tyd is kosbaar! Baie dankie vir jou mooi musiek........
@NebulaArt8815 күн бұрын
Goeie Genade ... Dit is by verre die heel mooiste Afrikanse musiek wat ek nog ooit gehoor het!!! 'Kan ek Huistoe kom' het my in trane so mooi is dit❤❤❤ God is by julle Jan❤❤
@geno877414 күн бұрын
Wat n great tune jan rus en vrede😢😢 jy is nou in die hemel nou is jou pyn weg
@TanyaMcIver11 күн бұрын
I’m so sorry to hear about his passing. May God be with his family and friends 🤗
@bokkeluis11 күн бұрын
Jys n legend Jean, riv ❤
@Roosterbrood112 күн бұрын
Rus sag pella, jy het baie mense Geïnspireer. Die wereld gaan jou mis, maar die hemel vier jou koms.
@scapegoat732012 күн бұрын
Luister die album op repeat al van Sondag 1 Desember af....dis awesome verby! JY'S BY JOU HUIS JEAN,RUS SAG GROOT KAT EN DANKIE VIR DIE AWESOME MUSIEK WAT JY VIR ONS GEMAAK HET🙏🩵🐾💔
@amandamouton53718 күн бұрын
Dit is Jou mooiste lied Jean💞 rus sag❤❤
@AmandaJansenVanVuuren14 күн бұрын
Ons is so jammer vir die familie en naasbestaandes. Ons gebede en gedagtes gaan met julle. Jy rus nou en het geen meer pyn nie en het huis toe gegaan soos jy gevra het. Jou Hemelse Huis
@snakeden215015 күн бұрын
Beste song ooit
@waveseeker-u9n14 күн бұрын
RIP Jean😭
@phiameyer842514 күн бұрын
Rus in vrede jan bloukaas
@wihanvdw15 күн бұрын
Die absolute beste song. Lekker vibes 🤙🏻
@MagzMentoor12 күн бұрын
Riv jy is by Jou Hemels Vader en sing met die engele . Ale sterkte Vir familie en almal wat by homgestaan het.
@Darkstar-g3e13 күн бұрын
We just lost a South African Icon! Legend! Yster! Rus sag Jan Bloukaas!
@snakeden215015 күн бұрын
Joh my bra die een 👍👍👍
@lindadasilva743411 күн бұрын
Amen 🙏
@antares78624 күн бұрын
Rus in vrede J. Jy het so lank geverg en so baie geïnspireer. Ons gaan jou friendskap, energie en glimlag baie mis. Sterkte aan die familie. Gaan die liedjies geniet tot ons jou weer sien.