Documentary Journey Of RJay & LK

  Рет қаралды 3,158

Jayricko RJay Van Wyk

Jayricko RJay Van Wyk

Күн бұрын

RJay “Jayricko Van Wyk” ‘26’.
LK “Lethan Fisher” ‘24’
Al die pad van Wellington in die Wes-Kaap. Ons is jare lange vriende wat langs mekaar gebly het en saam groot geword het. Ons musiek loopbaan het 2014-2015 ontstaan maar 2018 en 2019 was die jare wat ons deurbrake in die
musiek bedryf begin het waar ons derduisende aanhangers verwerf het en rond gereis het om in verskillende plekke te gaan optree.
2020 was die jaar wat ons asem weggeslaan het toe ons die ‘hit song’ - Wikkel Wikkel gemaak het wat die hele land aan die gons gehad het. Hierdie song het vir weke aan een gepronk op die nommer 1 posisie op die groot radio stasies soos Heart FM & Goodhope FM in die Wes-Kaap. Wikkel het ook altesaam meer as 3 miljoen views op youtube.
RJay & LK het ook met van Suid-Afrika se grootste kunstenaars gewerk en opgetree soos Emo Adams & Loukmaan Adams, The Rockets, Early B, Dr. Victor & Rasta Rebels Band, ens.
Links To Social Media:
KZbin: / channel
Facebook: / jayrickorjay
Highlight video:we.tl/t-4Wr2bV...

Пікірлер: 13
@blext18
@blext18 Жыл бұрын
Most humble people ever even tho they have the talent and are famous
@CherizaadMartin-hm5im
@CherizaadMartin-hm5im Жыл бұрын
Through the grace of God you guys can represent the coloured community because our people are dieing from drugs, thank you for what you are doing may you never forget the grace from zaad jj
@christophermoya285
@christophermoya285 Жыл бұрын
Rjay en LK ek is baie lief vir julle musiek en ek sal nooit die woorde vergeet wat LK vir my gesê het nie "dans tot die plek te klein raak" en daai is waarmee ek nou besig is baie dankie vir dit alle sterkte met julle paaie voorentoe en mag julle nog al die pad daai lekke musiek maak wat julle al die pad maak ❤🙌
@GerdaKoopman-y6b
@GerdaKoopman-y6b Жыл бұрын
Rjay lk baie lief jule musiek juke awesome trots op jule❤❤ jule my mense sal altyd jule support hou so aan mt wat jule doen
@THERAPPERA.G
@THERAPPERA.G Жыл бұрын
Hitte 🔥🔥🔥
@roslinhendricks5601
@roslinhendricks5601 Жыл бұрын
❤❤❤❤
@michaelajackson5605
@michaelajackson5605 Жыл бұрын
😭😭😭❤❤❤
@Yovonaaugust
@Yovonaaugust Жыл бұрын
❤❤❤ julle sing so mooi ek is so spyt ek het nie vrydag die 5de in kraaifontein n foto samet julle geneem nie ma next time sal ek.
@MaruisArendorff-yb5tx
@MaruisArendorff-yb5tx Жыл бұрын
Julle is top 👌💫
@GerdaKoopman-y6b
@GerdaKoopman-y6b Жыл бұрын
Wens ek weet vn video dan sou ek maak hr video
@renicokotzee9139
@renicokotzee9139 Жыл бұрын
Baie trots op die ouens,Hou aan met die goeie dingeMy hele gesin dans lekker op julle liedjies.
@CharltonJanse-wo1oo
@CharltonJanse-wo1oo Жыл бұрын
,z
@GerdaKoopman-y6b
@GerdaKoopman-y6b Жыл бұрын
Wens ek weet vn video dan sou ek maak hr video
RJay & LK Documentary (Snoek & Patat Fees In Goedverwacht 2023)
14:17
Jayricko RJay Van Wyk
Рет қаралды 3,6 М.
Loukmaan Adams, RJay & LK perform a Medley
5:43
Expresso Show
Рет қаралды 184 М.
А что бы ты сделал? @LimbLossBoss
00:17
История одного вокалиста
Рет қаралды 10 МЛН
버블티로 부자 구별하는법4
00:11
진영민yeongmin
Рет қаралды 22 МЛН
1 сквиш тебе или 2 другому? 😌 #шортс #виола
00:36
Duo wikkel nou
4:22
Son Koerant
Рет қаралды 91 М.
Jailin Nou's jy my als (Music video)
4:37
JaiLiN SysteR
Рет қаралды 24 М.
RJay & LK Documentary to Ladismith x Willowmore & Calitzdorp
15:42
Jayricko RJay Van Wyk
Рет қаралды 2,9 М.
Suid-Afrika United - RJay & LK (Official Music Video) [Volle Film By Giga]
4:11
RJay & LK Documentary/Journey To Johannesburg
10:05
Jayricko RJay Van Wyk
Рет қаралды 631
Yaadt Nommers Dance Academy  x Afrika Ablaze
3:36
Sep And Simon
Рет қаралды 70 М.
Julius Malema: ANC Leaders want me to go back to ANC.
8:20
Daily Updates ZA
Рет қаралды 87 М.
KD - Nog net eenkeer (Amptelike musiek video)
3:41
LiL LKmusic
Рет қаралды 477 М.
RJay & LK Live @Hawston Festival
11:59
Jayricko RJay Van Wyk
Рет қаралды 7 М.
А что бы ты сделал? @LimbLossBoss
00:17
История одного вокалиста
Рет қаралды 10 МЛН