Jesaja 54 - Gaan kyk mooi na wat God besig is om te doen!

  Рет қаралды 50

Delareze Joubert

Delareze Joubert

11 ай бұрын

As jy vandag ook moedeloos voel omdat die aanslae net nie ophou nie, en dit voel asof die storm die laaste gryntjie van jou menswees verwoes, weet dit … alles mag vergaan en afgebreek word, maar Jesus se liefde en Sy plan vir jou, sal nooit verander nie.
Moenie toelaat dat jou beperkte persepsie van God se plan vir jou lewe, jou keer om Sy grootheid en goedheid raak te sien nie.
“Want berge mag wyk en heuwels wankel, maar my goedertierenheid sal van jou nie wyk en my vredeverbond nie wankel nie, sê die Here, jou Ontfermer. Jy, ellendige, deur storm gejaagde, ongetrooste! Kyk, Ek lê jou stene in sierklei, en Ek grondves jou in saffiere; en jou borswerings maak Ek van robyne en jou poorte van karbonkels en jou hele ringmuur van edelgesteentes. En al jou kinders sal deur die Here geleer wees, en die vrede van jou kinders sal groot wees. Deur geregtigheid sal jy bevestig word; wees ver van verdrukking, want jy hoef nie bevrees te wees nie; en ver van verskrikking, want dit sal nie by jou kom nie. As hulle ook die aanval begin - dit is nie uit My nie; wie jou aanval, sal oor jou val. Kyk, Ék het die smid geskape wat die koolvuur aanblaas en 'n wapen voortbring volgens sy ambag; ook het Ék die verderwer geskape om te verniel. Elke wapen wat teen jou gesmee word, sal niks uitrig nie; en elke tong wat teen jou opstaan in die gereg, sal jy weerlê. Dit is die erfdeel van die knegte van die Here en hulle geregtigheid wat uit My is, spreek die Here.”
‭‭JESAJA‬ ‭54‬:‭10‬-‭17‬ ‭AFR53‬‬

Пікірлер
Jou Bewaarder Waak Oor Jou
13:47
Delareze Joubert
Рет қаралды 10
Rol weg die steen wat tussen jou en jou wonderwerk lê!
10:00
Delareze Joubert
Рет қаралды 30
An Unknown Ending💪
00:49
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 34 МЛН
Amazing Parenting Hacks! 👶✨ #ParentingTips #LifeHacks
00:18
Snack Chat
Рет қаралды 10 МЛН
escape in roblox in real life
00:13
Kan Andrey
Рет қаралды 61 МЛН
Is vandag dalk die dag???
7:46
Delareze Joubert
Рет қаралды 20
Bly IN die boot!
10:23
Delareze Joubert
Рет қаралды 19
Durf jij te ontvangen waar je om vraagt?
5:12
Ivy Mobouck
Рет қаралды 8
If You Wake Up Between 3AM & 5AM, DO THESE 3 THINGS! | C.S Lewis 2024
19:24
C.S. Lewis Legends
Рет қаралды 1,5 МЛН
For the Love of Rescue: One dog or three?
13:32
Woodrock Animal Rescue
Рет қаралды 14
You Are Being Called Higher
16:00
Grace Miralia
Рет қаралды 3 М.
" כְּשֶׁהַלֵּב דּוֹרֵשׁ גַּם הָרוּחַ עֲנִיָּה״ ימימה אביטל ז״ל
5:30
ריקי לוי-מנחה חשיבה הכרתית -לימודי ימימה זל
Рет қаралды 68
Klapping på stranda
2:57
Håp for dagen
Рет қаралды 57
15.09.2024 WCCN Sunday worship with Pastor Gary Law
1:40:50
Woodside Community Church Of The Nazarene
Рет қаралды 36
An Unknown Ending💪
00:49
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 34 МЛН