Рет қаралды 651
John Deere Implemente is nie net ’n volwaardige John Deere-handelaar nie maar ook die oudste JD-handelaar in die land. Arnold Jordaan, tak- en verkoopbestuurder by John Deere Implemente op Bredasdorp, gesels op Nampo Kaap oor die produkte wat hulle aan boere bied.