Joost oor verjaarsdae, sy kinders en toekoms

  Рет қаралды 14,741

HuisgenootTV

HuisgenootTV

Күн бұрын

Op 20 Februarie 2013 het die voormalige Springbok-losskale Joost van der Westhuizen teen alle mediese verwagtinge sy 42ste verjaardag gevier. "Dit was 'n familie-dag" Huisgenoot se Danél Blaauw het by hom en sy pa, Gustav en ouer broer Pieter ingeloer.
Hoekom spesiale verjaarsdag?
"Ek dink die verwagtinge wat geskep is deur die dokters was ek nie veronderstel om hier te wees nie. Dit was laasjaar ook nie moontlik om my kinders te sien nie. Is darem nou baie beter. Hulle het my dag so 'special' gemaak -- koek gebak en dis die 'memories' wat altyd sal bybly. Ja, hulle hulle het my dag oortref, Amor en die kinders.
Wat het Amor gedoen?
Champagne en sy't gekook. My 'favourite' - 'lamb chops' en toe forseer sy groente in my keel af. En ons het saam met die kinders gespeel. Dit was 'n familie-verjaarsdag.
Odds...
Ek is 'n self-confessed 'bad loser'. Moenie vir my sê jy kan nie. Want ek verstaan dit nie. As jy nie probeer nie gaan jy nie weet nie. En wie's die dokters om vir my te wil sê hoe lank ek gaan lewe?
Volg ons ook op www.huisgenoot.com, / huisgenoot en / huisgenoot

Пікірлер: 1
Joost onthul: Oor Amor en die kinders
2:24
HuisgenootTV
Рет қаралды 96 М.
Running With Bigger And Bigger Feastables
00:17
MrBeast
Рет қаралды 213 МЛН
هذه الحلوى قد تقتلني 😱🍬
00:22
Cool Tool SHORTS Arabic
Рет қаралды 98 МЛН
Joost and Amor, Behind the Headlines
6:29
SABC News
Рет қаралды 23 М.
Afrikaans is Lekker 2024: Juanita du Plessis
1:04
AfriForum Wêreldwyd
Рет қаралды 3,7 М.
10/12 Mike Bolhuis will find Jaco Swart free of charge
3:13
MISA MOTOR INDUSTRY STAFF ASSOCIATION
Рет қаралды 16 М.
Vetkoekpaleis-Ella se tog
2:57
Heinie Greyling
Рет қаралды 90 М.
Karlien van Jaarsveld gesels oor Katrientjie Katryn | 1 Augustus 2024
10:54
Joost's last Loftus visit
2:27
Eyewitness News
Рет қаралды 119 М.
Huisgenoot Boekklub: Boekbesoek met Mila Guy
2:46
HuisgenootTV
Рет қаралды 1,2 М.
joost van der westhuizen the video
3:00
GRASMERE77
Рет қаралды 216 М.