No video

Juanita du Plessis - Ek Belowe (Official Music Video)

  Рет қаралды 464,864

JUANITA DU PLESSIS

JUANITA DU PLESSIS

Күн бұрын

Listen to "Ek belowe" - Click here
orcd.co/e2ab82d
Ek Belowe Music Video:
Composer: Juanita du Plessis / Franja du Plessis / J Records Publishing
2024 J Records SA
Director: Eric T Graham / Ruan du Plessis
DOP and Editor: Eric T Graham
Grip: Tehan Buys
Production Manager: Ruan du Plessis
Social Media & BTS: Anja Spies @NewEraDesigns
Marketing: IndiHub / CO Productions
Juanita du Plessis Manager and Agent: Corné Oosthuizen / CO Productions
Lyrics:
Wat ek my lewe lank gedroom het
Het ek gekry
Dit wat ek altyd voor gevra het
Staan reg voor my
Soos 'n engel uit die hemel
Vir my gestuur
Uiteindelik kan ek rus en ophou soek
Want jy's nou hier
Ek belowe om jou lief te hê met als in my
My hele hart sal altyd joune bly
Tot als vergaan
Sal ek die een wees wat hier langs jou staan
En in die donker sal ek hier wees om jou vas te hou
Met elke tree sal ek jou regop hou
Sal jy onthou
Vir altyd engel ek belowe jou
Dis die storie van my lewe
Net ek en jy
Al die smeek in my gebede
Dis nou verby
Soos 'n engel uit die hemel
Vir my gestuur
Uiteindelik kan ek rus en ophou soek
Want jy's nou hier

Пікірлер: 132
@johansmit4447
@johansmit4447 4 ай бұрын
Juanita, jy sing pragtig, en jy is ñ mooi Christen, so ek wil graag ñ klein versoekie tot jou rig. Hierdie lied, "Ek belowe", is ook ň baie mooi lied, toe wonder ek of jy nie dalk ñ lied in Afrikaans vir ons wil komponeer oor die belofte, soos die een wat, The Martin's sing getiteld, "The Promise", in hulle gospel songs nie. Groot asseblief, dit sal ñ treffer wees.
@marinkapelser2858
@marinkapelser2858 4 ай бұрын
Jy gee vir ons die geskenke so op jou verjaarsdag. Juanita dankie vir so mooi treffer! Baie geluk met jou geboortedag. Mag dit net mooi in hou vir jou, en mag God jou nog lank spaar vir ons en jou familie. ❤❤❤
@lucienpopleu9001
@lucienpopleu9001 4 ай бұрын
Juanita jij is die beste, mooie stem en mooie songschrijver, dit doet ons goed aan het harte. Luc
@user-hm6en7si1b
@user-hm6en7si1b 3 ай бұрын
Juanita die Here.bewaar jou. ❤jou musiek
@stieniebreedt
@stieniebreedt 4 ай бұрын
Baie Geluk Juanita Mag die Here jou Seën bo jou Verwagtings 🙌🏻💝 Jou Musiek is Stunning 🎶💛 🌻💛🌻❤️
@janinas5342
@janinas5342 4 ай бұрын
Juanita twój wokal jest tak piękny ,że każda piosenka wybrzmiewa pięknie. Śliczna piosenka I śliczny Teledysk do tego utworu. Pozdrawiam Ciebie cieplutko z Polski. Twoja Fanka. 🤗🌹❤️
@MartieHunlun
@MartieHunlun 4 ай бұрын
Wow dis amazing..nog n groot treffer..baie geluk jy is stunning
@Charlenedefin
@Charlenedefin 2 ай бұрын
❤Wat jy ook Al sing ek Hou daarvan geniet dit baie mooi Soos altyd v Christelik tot Anders Alles is 👋👋👋👋👋👏👏👏👏👏
@cronniecronje780
@cronniecronje780 4 ай бұрын
Geseënde verjaarsdag! Geniet die dag. Lief jou musiek altyd!
@Royim-bi6nw
@Royim-bi6nw 4 ай бұрын
Mam Juanita you are my queen in this world. So beautiful voice and four angles.
@mudamanbudiman1909
@mudamanbudiman1909 4 ай бұрын
Cantik lagunya sprt penyanyinya. ❤
@ZarikaLisette
@ZarikaLisette Ай бұрын
Ek is altyd Mal oor ju misiek ju misiek verander men's se lewens 🎉
@user-fy6cg7mg5d
@user-fy6cg7mg5d 3 ай бұрын
Supper mooi song❤
@jolenedebruyn457
@jolenedebruyn457 4 ай бұрын
Jys 1 uit miljoen ❤️😍🥰❤️ baie geluk met jou 52ste Verjaarsdag Juanita 🤗 God seën jou 🙏🌹
@andrenieuwoudt4049
@andrenieuwoudt4049 4 ай бұрын
🎉❤🎉😢😊❤
@marinagrobler5295
@marinagrobler5295 4 ай бұрын
Beautifullll soos altyd.happy b day .God bless❤❤❤❤
@user-qj9yp7uc7z
@user-qj9yp7uc7z 4 ай бұрын
😁Absoluut puik! Baie dankie. En hartlik geluk met you verjaarsdag. Die Here seen en bewaar jou.
@tanyasmit4265
@tanyasmit4265 4 ай бұрын
OOOOO LIEWE JINNNNNNNNE MAAR DIS SO SO MOOI DANKIE VIR NOG N ONGELOOFLIKE LIEFJIE EN VIDEO DIS BITTER SPESIAAL ...Happy Birthday moooiste mensie ❤❤❤❤❤
@bettielubbe1825
@bettielubbe1825 4 ай бұрын
Jy is n Engel
@CENETASULAzzuro
@CENETASULAzzuro Ай бұрын
I will hold on that promise my love will always be for you
@user-vz6ff5zi6i
@user-vz6ff5zi6i 4 ай бұрын
Baie geluk met Jou 52ste verjaarsdag Juanita jy is n Amazing mens binne en buite en Jou musiek is beautiful ❤️ hou aan om so mooi lietjies te skryf.
@ronelbronkhorst6662
@ronelbronkhorst6662 4 ай бұрын
Baie geluk met jou verjaarsdag!! Fantastiese video en liedjie. Blessings.
@vernon-charlesdavids6322
@vernon-charlesdavids6322 2 ай бұрын
Soos altyd...goed gedoen...happy birthday x
@jrnortman6881
@jrnortman6881 4 ай бұрын
❤❤❤❤❤❤dit is pragtig ❤❤❤❤
@user-zp8dm3tw3r
@user-zp8dm3tw3r 4 ай бұрын
Hi Juanita this a beautiful video and goes so well with the song, it's so good to have you back with the music we love❤
@wilnamouton1557
@wilnamouton1557 4 ай бұрын
Pragtig dankie vir jou mooi musiek!!!!!! Wow love it❤❤
@friedadutoit549
@friedadutoit549 4 ай бұрын
Wat n treffer. Jy met jou goue stem
@lyntjiebezuidenhout5404
@lyntjiebezuidenhout5404 4 ай бұрын
Jy lyk te pragtig in daai rok dankie vir die mooi liedjie jy laat my dink aan die song van ons belofte aan mekaar❤
@leondeklerk2022
@leondeklerk2022 4 ай бұрын
Unreal baie baie mooi. Die beste❤
@mpetric9377
@mpetric9377 4 ай бұрын
Herzlichen Glückwunsch zum Geburtstag,Juanita du Plessis.🎉🎉🎉
@CSmal-bl1ps
@CSmal-bl1ps 4 ай бұрын
Baie geluk met jou verjaardag en jou nuwe song. Soos altyd n reuse treffer. Nou raak jy al jonger, mooier😘💃😘 Bless jou en jou familie. Ond looooooove julle😘😘
@simonesmal9334
@simonesmal9334 4 ай бұрын
Baie baie geluk met jou verjaarsdag Juanita Duplessis kannie wag om jou weer te sien nie ek is baie lief vir jou ❤
@thesiyamshow12345
@thesiyamshow12345 4 ай бұрын
Happy birthday juanita you're 52 years old I can't believe it and enjoy your special day for your family and friends 🕯🎉🎉🎉🌈🌈🌈🎊🎂🍨
@heilaschaaf9141
@heilaschaaf9141 4 ай бұрын
Geseënde verjaarsdag.Jy bly my gunsteling sangeres.God seën jou elke dag.❤
@boerboelwear
@boerboelwear 4 ай бұрын
Dis ontsettend mooi❤
@caroloosthuyzen7808
@caroloosthuyzen7808 4 ай бұрын
Baie geluk Juanita, goedheid en guns en mooi jare vir jou vorentoe. Jy is awesome ❤
@brentmann8989
@brentmann8989 4 ай бұрын
Gelukkige verjaarsdag Jua. Mag al jou mooiste drome waar word. Jy nog lank vi ons gespaar word.❤❤❤❤
@ChantellePrinsloo-op4ix
@ChantellePrinsloo-op4ix 4 ай бұрын
Wow tannie dit is baie mooi ek love tannie se musiek al tannie se musiek is op my playlist dankie vir al tannie se mooi musiek. Baie geluk met tannie se verjaarsdag als van die beste🎉🎉🎉🎉🎉
@nadialeibrandt8748
@nadialeibrandt8748 4 ай бұрын
Jys mooi soos altyd daai liedjie is baie mooi hou daar van geluk met jou verjaarsdag🥳🎂🎁
@christineschonborn7092
@christineschonborn7092 4 ай бұрын
Baie dankie dit is vreeslik mooi veels geluky met jou geboortedag.
@leoniestrauss9392
@leoniestrauss9392 4 ай бұрын
So mooi - ek sien al, SA se nuwe -'troulied'!!❤❤❤
@user-kc3cc3sh7r
@user-kc3cc3sh7r 4 ай бұрын
Dankie Vir MOOI liedjie op Jou verjaar baie GELUK mag God JOU ryklik Seen in als wat jy doen jou geseend met n engel stem 🙏🏻🕊️🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🕊️🕊️🕊️
@LucindaLamprecht
@LucindaLamprecht 4 ай бұрын
Sjoe dis so mooi liedtjie net so mooi soos al di ander liedtjies van jo jy is so mooi en sing so mooi bja geluk met jo verjaarsdag 🎉🎉🎉🎉🎉
@inamostert4119
@inamostert4119 4 ай бұрын
Jy bly maar die beste nou die dag op Bokradio gehoor dis pragtig dankie
@cathyvandermerwe404
@cathyvandermerwe404 4 ай бұрын
Geseënde verjaarsdag pragtige liedjie
@CobusDerrenberg
@CobusDerrenberg 4 ай бұрын
ABSOLUUT AWESOME soos ALTYD ! 🤗👏✨ EEN in n' MILJOEN 🤗💙✨ ⭐⭐⭐⭐⭐
@adriviljoen4439
@adriviljoen4439 4 ай бұрын
Jy bly darem die beste 🙏. Baie dankie vir die deel van jou goue stem met ons ❤Juanita, baie geluk met jou verjaarsdag🎉. Net die beste vir die jaar wat voorlê 🙏
@mortenjohansen1957
@mortenjohansen1957 4 ай бұрын
Wow.Such a nice song 🤗👋👋👋
@AnnamereeKriel
@AnnamereeKriel 4 ай бұрын
Wow, so mooi. Ek is mal daaroor. Soos altyd, die beste.❤❤🎉
@elizedutoit3905
@elizedutoit3905 4 ай бұрын
Baie Geluk met jou Verjaarsdag sussa, mag God gee jy nog baie lank vir ons mooi musiek sal sing. Lief jou ons platinum meisie, mag dit n mooi liefdevolle, geseënde daggie wees.🎉❤❤❤🎉
@uweoelmann1262
@uweoelmann1262 4 ай бұрын
❤Geluk met jou verjaarsdag, ek wens jou alle voorspoed en goeie gesondheid en volgehoue ​​sukses in jou toekomstige lewe toe. Baie ❤ groete uit Duitsland van Uwe Ek is 'n baie groot aanhanger van jou, dit is jammer dat ek geen CD's by ons kan koop nie.
@patgannon9092
@patgannon9092 4 ай бұрын
Happy birthday junanita x
@ElizeMare-fy4uk
@ElizeMare-fy4uk 4 ай бұрын
Die liedjie is sooo mooi..❤
@user-hd6yw7te7b
@user-hd6yw7te7b 4 ай бұрын
Happy B Day🎉🎉🎉🎉🎉🎉Baie mooi diep song❤❤❤❤
@user-dt9zj9vs9w
@user-dt9zj9vs9w 4 ай бұрын
So beautiful. ❤
@hendriksnyman2768
@hendriksnyman2768 4 ай бұрын
Ek dink terug na Ska Rumba dae toe ons vir Juanita gekry het om op Louwna te kom sing vir die Gereformeerde Kerk. Dit was heel aan die begin en die grondpad was moeilik, maar watse sukses, dit was seker die volste wat Louwna se saal nog vol was. Dankie!!!
@louiskoen3479
@louiskoen3479 4 ай бұрын
Baie geluk, mag die Hemelse Vader jou ryklik seen.
@yangmitrendz491
@yangmitrendz491 Ай бұрын
Here's the translation of the lyrics: "What I've dreamed of my whole life I've finally got What I've always asked for Is standing right in front of me Like an angel from heaven Sent to me Finally, I can rest and stop searching Because you're here now I promise to love you with everything in me My whole heart will always belong to you Until the end of time I'll be the one standing next to you And in the dark, I'll be here to hold you tight With every step, I'll keep you upright Will you remember? Forever, angel, I promise you This is the story of my life Just me and you All the pleas in my prayers Are now over Like an angel from heaven Sent to me Finally, I can rest and stop searching Because you're here now" The song "Ek Belowe" (I Promise) is a romantic ballad that speaks of finding the one you've been searching for, and promising to love and cherish them forever. The lyrics convey a sense of longing, gratitude, and devotion.
@Maryann563
@Maryann563 4 ай бұрын
Wow beautiful video and song Juanita u are amazing ❤❤❤
@valerievanwyk-2180
@valerievanwyk-2180 4 ай бұрын
🎉Happy birthday Juanita!
@mariusvandermerwe3739
@mariusvandermerwe3739 4 ай бұрын
Baie geluk Dis suppppper awsome video
@magrietduplessis2284
@magrietduplessis2284 4 ай бұрын
ń Juweel uit my Heimat wat ons hier het.
@lindanimahlangu
@lindanimahlangu 4 ай бұрын
Happy Juanita day
@user-sc3ig5id9f
@user-sc3ig5id9f 4 ай бұрын
❤❤so lovely singing 💕 2:42
@IreneMeyer-cx8ts
@IreneMeyer-cx8ts 4 ай бұрын
🎉 Pragtig 🌹🌹🌹🌹🌹
@CelularSilva-ij4zy
@CelularSilva-ij4zy 4 ай бұрын
OI EU SOU BRASILEIRO MAIS SOU SEU FÃ DE CARTEIRINHA GOSTEI MUITO 😂
@nathandebruin1942
@nathandebruin1942 4 ай бұрын
❤❤❤ mooi lidjie love dit
@altasonnekus9776
@altasonnekus9776 3 ай бұрын
Ek belowe jou....... dis 'n super pragtige liedjie Juanita
@a.jvandorp7847
@a.jvandorp7847 4 ай бұрын
Pragtig 💋😘
@LientjieBarnard-ui1qu
@LientjieBarnard-ui1qu 3 ай бұрын
baie mooi treffer en liedjie.Baie geluk met jou geboorte dag bly altyd die spesial mens wat jy is.hoop jy word ryklik vorentoe geseen.
@monicadebruyn4297
@monicadebruyn4297 4 ай бұрын
DANKIE JY IS N STER MONICA DE BRUYN⭐⭐⭐🌟
@user-tq6xs6ut5g
@user-tq6xs6ut5g Ай бұрын
Amo todas as músicas dessa musa
@h.n-microconutz0691
@h.n-microconutz0691 4 ай бұрын
😊💖🤘
@NitaGoosen
@NitaGoosen 4 ай бұрын
Baie geluk met jou verjaarsdag mag jy n wonderlike verjaarsdag he en lekker bederf word 3:28 ❤❤❤
@EnricoDiPasquale-cm1bx
@EnricoDiPasquale-cm1bx 4 ай бұрын
fantastic.
@anriadurand7633
@anriadurand7633 4 ай бұрын
Pragtig soos altyd...❤
@svesra
@svesra 4 ай бұрын
Wat een fantastische stem, ❤ nog van Harte Gefeliciteerd Juanita
@elizebotha2420
@elizebotha2420 4 ай бұрын
Beautiful ❤❤❤
@LiezelVlotman
@LiezelVlotman 4 ай бұрын
Geluk met j verjaarsdag j het my geseend.dankie vir my spesial geskenk j is my rolmodel. Be blessed and be always a blessing. Psalm23:5
@BIGMAMAUSA1
@BIGMAMAUSA1 4 ай бұрын
Happy birthday Juanita… lovely person. We ❤you. 🇧🇷🎁
@CorliaTes
@CorliaTes 4 ай бұрын
Baie geluk met jou verjaardag, mooie mens! Mag jou nuwe lewensjaar gevul wees met God se vreugde, vrede en liefde! Xx❤
@JermaineGoliath
@JermaineGoliath 4 ай бұрын
Baie geluk
@AnnamereeKriel
@AnnamereeKriel 4 ай бұрын
Pragtig. Luv dit.❤
@user-mi3mj8cg7n
@user-mi3mj8cg7n 4 ай бұрын
Happy Birthday 🎉 You are God given. Thank you for inspiring us with your songs.❤
@user-bv2ts8eq8e
@user-bv2ts8eq8e 4 ай бұрын
Jooc 💔😭💔
@user-hm6en7si1b
@user-hm6en7si1b Ай бұрын
Awsome
@user-qc6wt3xq7i
@user-qc6wt3xq7i 4 ай бұрын
Baie geluk met jou verjaarsdag, jy is ons Engel.
@theodosiapheiffer6343
@theodosiapheiffer6343 4 ай бұрын
Pragtig!! ❤
@alejandrogarcia0621
@alejandrogarcia0621 4 ай бұрын
Dios te bendiga Juanita Du Plessis, ojala tenga la oportunidad de conocerte. Linda música, hermosa voz y bella mujer.
@solarczyk49
@solarczyk49 3 ай бұрын
👍❤️🎶🎤 I love this song ❤️👍 Juanita, Applause 👏👏👏🎉
@marlenebroodryk4467
@marlenebroodryk4467 4 ай бұрын
Hoendervleis mooi❤
@NitaGoosen
@NitaGoosen 4 ай бұрын
Baie geluk met jou verjaag mag jy n wonderlike verjaarsdag he en lekker bederf word ❤❤❤
@davefour-real1615
@davefour-real1615 2 ай бұрын
Tydlose talent - - 50+ en steeds aan die bopunt van haar loopbaan ! - - Bravo en nog vele jare asseblief - - Dankie 🙂
@NitaGoosen
@NitaGoosen 4 ай бұрын
Pragtige liedtjie
@BIGMAMAUSA1
@BIGMAMAUSA1 4 ай бұрын
Beautiful… very nice. A lot of love ❤from Brasil 🇧🇷.
@CarinaPienaar
@CarinaPienaar 3 ай бұрын
Awesome en soos altyd baie inspireerend.
@fatsnetto3600
@fatsnetto3600 4 ай бұрын
Beautiful, meaningful song ❤️
@marydale2202
@marydale2202 4 ай бұрын
❤❤❤❤
@danielmirceapetrescu9099
@danielmirceapetrescu9099 4 ай бұрын
Beautiful song. Happy barthday to You.
@hekkieMinnie
@hekkieMinnie 4 ай бұрын
Veels geluk,Juanita,met jou verjaarsdag.Mag God jou seen en beskerm in jou lewensjare.Jy is die Koningin van sangeresse.
@EllieErasmus-je1ud
@EllieErasmus-je1ud 4 ай бұрын
Geluk met jou verjaarsdag jy is amazing
@marianacrook2886
@marianacrook2886 3 ай бұрын
Mooiste mooiste lied- dit is Asof ek dit geskryf het. ❤❤
@user-xd5cb1tg7o
@user-xd5cb1tg7o 4 ай бұрын
Wow 😇🥰 Ja. Amen
Juanita Du Plessis -  Dis Tyd (Official Music Video)
3:52
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 1,3 МЛН
Gerhard Steyn & Liezel Pieters - Sterre (Amptelike Musiekvideo)
3:32
Gerhard Steyn
Рет қаралды 1,3 МЛН
Мы сделали гигантские сухарики!  #большаяеда
00:44
Люблю детей 💕💕💕🥰 #aminkavitaminka #aminokka #miminka #дети
00:24
Аминка Витаминка
Рет қаралды 1,2 МЛН
Bend The Impossible Bar Win $1,000
00:57
Stokes Twins
Рет қаралды 40 МЛН
Matching Picture Challenge with Alfredo Larin's family! 👍
00:37
BigSchool
Рет қаралды 52 МЛН
Vier Woorde
4:04
Abbotsford Records
Рет қаралды 715 М.
Riaan Benadé & Demi Lee Moore - Hemel & Hel (Lirieke Video)
3:15
Riaan Benadé
Рет қаралды 709 М.
Dankie vir jou liefde - Juanita du Plessis (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
3:43
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 1,1 МЛН
Juanita Du Plessis Trefffer Medley (Live)
8:05
Krone Fans
Рет қаралды 3 МЛН
Andriëtte - Ek Moes Dit Gesê Het
4:11
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 377 М.
Neon Moon
4:11
Demi Lee Moore
Рет қаралды 8 МЛН
Juanita du Plessis - Gospel Medley
5:38
THEUNS JORDAAN
Рет қаралды 1,1 МЛН
Juanita du Plessis - Onthou My (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
3:58
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 719 М.
Мы сделали гигантские сухарики!  #большаяеда
00:44