Juffrou word gearresteer| Omdat sy te veel van die Gr1-klas kinders se harte steel.

  Рет қаралды 4,596

Radio Tygerberg

Radio Tygerberg

Күн бұрын

RANDOM FRANCOIS: Sondag is Moedersdag en die hele week vier ons Teachers Appreciation week.
In die lig hiervan het Francois Boyce van Die Real Brêkfis (06:00-09:00) besluit om die aantreklike polisieman, Devon Cox, wat sosiale media aan die gons het, na te maak en soos ‘n polisieman by Juffrou Breggie Viviers van Laerskool Totius se klaskamer op te daag. Sy word “gearresteer” omdat sy te veel van die Gr1-klas kinders se harte steel.

Пікірлер: 12
@user-jd5wg4so5z
@user-jd5wg4so5z 4 ай бұрын
Radio Tygerberg julle is awesome, dankie dat julle so omgee vr elke onderwyser, want hulle gaan deur baie geweldige druk, Vir Al die Bela Bela wat by skole implementer gaan word Hou ons Al die onderwysers in ons gebede 🙏🙏🌺
@sandravanrooyen1506
@sandravanrooyen1506 4 ай бұрын
Sy was die Beste Juffrou vir al drie my dogters❤️🥰❤️
@lizziebotma165
@lizziebotma165 4 ай бұрын
Legendariese Juffrou Breggie ❤😊
@marysolomons582
@marysolomons582 4 ай бұрын
So so pragtig dankie Radio Tygerberg
@nadialucas
@nadialucas 4 ай бұрын
So spesiaal!!!!! Sy lyk sommer na n baie oulike juffrou!!!❤
@janinefestus3690
@janinefestus3690 4 ай бұрын
Ag sy is so pragtige juffrou
@barenicedickson7217
@barenicedickson7217 4 ай бұрын
So awsome 💐 dankie aan Radio Tygerberg en n spesiale dankie aan al die awesome juffrouens❤️
@moniquedippenaar4249
@moniquedippenaar4249 4 ай бұрын
N juweel van n juffrou!
@altavigus2194
@altavigus2194 4 ай бұрын
En daar huil ek sommer lekker.
@alexanderjames6115
@alexanderjames6115 Ай бұрын
die meneer is my wiskunde meneer
@chriselledreyer7623
@chriselledreyer7623 4 ай бұрын
Wel verdien
@alexanderjames6115
@alexanderjames6115 Ай бұрын
hello ek is in die skool
Random Acts of Kindness #2  King Price
4:48
Radio Tygerberg
Рет қаралды 23
Bike vs Super Bike Fast Challenge
00:30
Russo
Рет қаралды 23 МЛН
Running With Bigger And Bigger Feastables
00:17
MrBeast
Рет қаралды 212 МЛН
The Rival Radio Call | Springboks vs All Blacks
18:37
Radio Tygerberg
Рет қаралды 18 М.
Vergifnis / Forgiveness
2:29
Waypoint
Рет қаралды 572
Rou & Real | As 'n Ma voel sy het misluk
7:07
Radio Tygerberg
Рет қаралды 397
Rewire your Brain with Caroline Leaf | Podcast
13:00
Radio Tygerberg
Рет қаралды 245
Wag jy om swanger te word? | Rou & Real met Lizemari Möller
5:13
Radio Tygerberg
Рет қаралды 257
Random Acts of Kindness | King Price
5:22
Radio Tygerberg
Рет қаралды 80
Meer as net musiek met Loki Rothman
18:25
Radio Tygerberg
Рет қаралды 237
Wanneer 'n lewendige hoender in KFC Parow inloop...
2:36
Radio Tygerberg
Рет қаралды 215
Stryd teen borskanker met Nicky Lonte
12:25
Radio Tygerberg
Рет қаралды 210