Dit is iets ongelooflik mooi, my trane kannie ophou vloei, dankie my JESUS dat ek U liefling kan wees, wat meer kan ons vra as net die liefde van GOD. 🙏🙏🙏🙏😭😭. MOOIER TWEE STEMME AS DIE TWEE IS NERENS TE VINDE. DANKIE DANKIE EN CLEMENS. 👌👌👌👌👌👌
@noelinedutoit2 жыл бұрын
Twee pragtige Gods manne!!! Dit is n wonderlike kombinasie en n dub-belle salwing omdat jul altwee gesalfdes van die Here is! Groete van Noeline en Pieter uit Kuruman!
@nickynicky7672 жыл бұрын
Moiste lief ooit,pragtig
@kobusgrove9853 жыл бұрын
Twee pragtige stemme n werklike seènings lied. Dalk net: As julle saamsing , probeer julle klere keuse te laat saamsmelt of dan komplimenterend te wees.
@anitastrydom48432 жыл бұрын
Dus so awesome woorde dankie baie waardeur dit so opreg
@ellenwilliams61802 жыл бұрын
Pragtig
@sandracoetzer34923 жыл бұрын
Danie en Clemmens...wat n blessing!!
@deonvanrhyn9344 жыл бұрын
pragtig en waar
@1606seun4 жыл бұрын
Amen👏Baie mooi en Kosbaar.
@felipaperalta2835 Жыл бұрын
ALELUYA BENDITO DIOS
@belindaelliott36603 жыл бұрын
Pragtig!!
@frikdevilliers49853 жыл бұрын
my vrou
@johanvanvuuren59414 жыл бұрын
Baie mooi en gesalf, julle twee moet meermale saamsing, julle stemme harmoniseer pragtig tot eer van Jesus!!!!