Рет қаралды 30
Skriflesing: Spreuke 31: 1-9 (83' vertaling)
Fokusverse: Spreuke 31: 4 & 8
Spreuke wys vir ons hoe om soos wyse mense te leef. Spreuke 31: 1-9 gee praktiese advies wat ons elkeen baie eenvoudig in ons lewens kan toepas. Tog is daar nog dieper wysheid agter die ooglopende wysheid. Kan dit dalk raaksien?