Ja nee na die songs wat ek op tik tok gehoor het mis ek die regte songs
@EmliyCoetzee-m8nАй бұрын
Hey hier en ek is altyd hier ek sal nooit ophou of her lief the he elke dag sy is amazing 😅❤😂🎉😊
@josefabelurib8199Ай бұрын
Werner haradoeb grade 7 b 1997
@normanpadzala373 жыл бұрын
I don't understand Afrikaans at all, but the sound and the voice goes well with instruments. The moment i heard it on Jacranda FM, i came here looking for it. Thank God found it. Afrikaans music is good.
@MoogleKnightt3 жыл бұрын
Deep in the dark night Diep in die donker nag There where the silence awaits us both Daar waar die stilte vir ons altwee wag Where you are innocent and so safe Waar jy onskuldig en so veilig Explain your heart to me Jou hart vir my verduidelik That's where I'll wait for you (Will wait) Dis waar ek vir jou sal wag (Sal wag) I want to feel your hands Ek wil jou hande voel You know my body is only meant for you (Intended) Jy weet my lyf is net vir jou bedoel (Bedoel) It's more than words I ask Dis meer as woorde wat ek vra As your heart speaks to mine Soos jou hart met myne praat It's intimate and it's a soul feeling (Feeling, feeling) Dis intiem en dis 'n sielsgevoel (Gevoel, gevoel) I will walk barefoot Ek sal kaalvoet loop Over the mountains for a little hope Oor die berge vir 'n bietjie hoop I will do what you want Ek sal doen wat jy wil hê As long as you just say it Solank jy dit net sê Say with your hands Met jou hande sê And I will continue to believe En ek sal aanhou glo All right, I see it in your eyes In alles goed, ek sien dit in jou oë I will do what you want Ek sal doen wat jy wil hê As long as you just say it Solank jy dit net sê Say with your hands Met jou hande sê I want to taste your words Ek wil jou woorde proe Do not want to hear it, I just want to feel it Wil dit nie hoor nie, ek wil dit net voel Do you know what else you're doing to me Weet jy wat jy nog aan my doen You sell it in a kiss Jy verkoop dit in 'n soen It's the language only your hands speak Dis die taal wat net jou hande praat I will walk barefoot Ek sal kaalvoet loop Over the mountains for a little hope Oor die berge vir 'n bietjie hoop I will do what you want Ek sal doen wat jy wil hê As long as you just say it Solank jy dit net sê Say with your hands Met jou hande sê And I will continue to believe En ek sal aanhou glo All right, I see it in your eyes In alles goed, ek sien dit in jou oë I will do what you want Ek sal doen wat jy wil hê As long as you just say it Solank jy dit net sê Say with your hands Met jou hande sê Because you know I need a man who can talk with his hands Want jy weet ek kort 'n man, wat met sy hande kan praat Because you know sometimes the words come Want jy weet soms kom die woorde The words too late Die woorde té laat You can make just what you want Jy kan maak net wat jy wil But your hands Maar jou hande Make the difference Maak die verskil I will walk barefoot Ek sal kaalvoet loop Over the mountains for a little hope Oor die berge vir 'n bietjie hoop I will do what you want Ek sal doen wat jy wil hê As long as you just say it Solank jy dit net sê Say with your hands Met jou hande sê And I will continue to believe En ek sal aanhou glo In all good I see it in your eyes In alles goed ek sien dit in jou oë I will do what you want Ek sal doen wat jy wil hê As long as you just say it Solank jy dit net sê Say with your hands (Hands say) Met jou hande sê (Hande sê) Say with your hands Met jou hande sê
@chrissmit6439 Жыл бұрын
Thank you young man.
@SunaPius-pt3kx3 ай бұрын
Music is a language it's self. I'm married to an afrikana and i hate it when she talks to me in afrikans but dance and enjoy the music
@briancandlish7149 Жыл бұрын
Lovely song sung by a beautiful lady ive only came across Afrikaan music loving it despite not knowing language
@mlulekintuli87228 жыл бұрын
I don't speak Afrikaans, nor understand it... But I REALLY enjoy this song... ! One of my favourite Afrikaans songs..!
@pierrenaude43815 жыл бұрын
Thanks bro, its a beautiful song. You would enjoy the lyrics if understood
@janinejordaan89705 жыл бұрын
Dshsbsd igddhsbsbs gjeeheievedhdndbddhddndsve widehsbdjebddvdbbeenebd febsdnfmdbxsjebehdtdkbalakaansms aoabejhwffieejjweeher jwheveereheenehe iasgadiddnd sjuwwbrbd s
@siyashilla68854 жыл бұрын
It reminds me of a song from USA called will you remind me
@kristieobermeyer20654 жыл бұрын
Yeah I know a Spanish song I really like but I don't understand the lyrics
@cokostwinder6145 Жыл бұрын
Dit is een prachtige taal . Ik ga zeker jullie mooie land bezoeken . Groetjes uit Hippolytushoef.
@basreiziger6689 Жыл бұрын
Heerlijk dit en groeten uit Nederland lieve neefjes en nichtjes xxxxxx
@bokkieroberts11 ай бұрын
Grote ❤😊Groete
@frikbosch Жыл бұрын
mooi song ek laaik Rok Karlien jy pragtig mens goei hart❤ kinde van God
@pameladeangelis4440 Жыл бұрын
Everything Beautiful about you and this song!!
@jsjssgjsjsuwjxjsaksjxjxn Жыл бұрын
There are a lot of terrific female singers in Afrikaans. Here in Flanders, they usually sing in a shrill, child-like voice .... so this is a relief. Baie goed!
@donierdonier441010 ай бұрын
Zeer mooie taal... ik hoor het graag
@SBY02347 ай бұрын
Lyrics: Deep in the dark night Diep in die donker nag There where the silence awaits us both Daar waar die stilte vir ons altwee wag Where you are innocent and so safe Waar jy onskuldig en so veilig Explain your heart to me Jou hart vir my verduidelik That's where I'll wait for you (Will wait) Dis waar ek vir jou sal wag (Sal wag) I want to feel your hands Ek wil jou hande voel You know my body is only meant for you (Intended) Jy weet my lyf is net vir jou bedoel (Bedoel) It's more than words I ask Dis meer as woorde wat ek vra As your heart speaks to mine Soos jou hart met myne praat It's intimate and it's a soul feeling (Feeling, feeling) Dis intiem en dis 'n sielsgevoel (Gevoel, gevoel) I will walk barefoot Ek sal kaalvoet loop Over the mountains for a little hope Oor die berge vir 'n bietjie hoop I will do what you want Ek sal doen wat jy wil hê As long as you just say it Solank jy dit net sê Say with your hands Met jou hande sê And I will continue to believe En ek sal aanhou glo All right, I see it in your eyes In alles goed, ek sien dit in jou oë I will do what you want Ek sal doen wat jy wil hê As long as you just say it Solank jy dit net sê Say with your hands Met jou hande sê I want to taste your words Ek wil jou woorde proe Do not want to hear it, I just want to feel it Wil dit nie hoor nie, ek wil dit net voel Do you know what else you're doing to me Weet jy wat jy nog aan my doen You sell it in a kiss Jy verkoop dit in 'n soen It's the language only your hands speak Dis die taal wat net jou hande praat I will walk barefoot Ek sal kaalvoet loop Over the mountains for a little hope Oor die berge vir 'n bietjie hoop I will do what you want Ek sal doen wat jy wil hê As long as you just say it Solank jy dit net sê Say with your hands Met jou hande sê And I will continue to believe En ek sal aanhou glo All right, I see it in your eyes In alles goed, ek sien dit in jou oë I will do what you want Ek sal doen wat jy wil hê As long as you just say it Solank jy dit net sê Say with your hands Met jou hande sê Because you know I need a man who can talk with his hands Want jy weet ek kort 'n man, wat met sy hande kan praat Because you know sometimes the words come Want jy weet soms kom die woorde The words too late Die woorde té laat You can make just what you want Jy kan maak net wat jy wil But your hands Maar jou hande Make the difference Maak die verskil I will walk barefoot Ek sal kaalvoet loop Over the mountains for a little hope Oor die berge vir 'n bietjie hoop I will do what you want Ek sal doen wat jy wil hê As long as you just say it Solank jy dit net sê Say with your hands Met jou hande sê And I will continue to believe En ek sal aanhou glo In all good I see it in your eyes In alles goed ek sien dit in jou oë I will do what you want Ek sal doen wat jy wil hê As long as you just say it Solank jy dit net sê Say with your hands (Hands say) Met jou hande sê (Hande sê) Say with your hands Met jou hande sê
@reasonncube63314 ай бұрын
Baie mooi
@mandaengelbrecht1940Ай бұрын
O7eljrur2ueh4u😅❤😅
@colleennaude36234 жыл бұрын
N liedjie soos hierdie een word nooit oud nie. Kan oor en oor daarna luister. Awesome.
@denisevanderwesthuizen51154 жыл бұрын
Karlien my is die mooiste mens ek is DEANDRE ek is mal our joy musiek 👌👌
@JoleneWarden-iv6er Жыл бұрын
Ek love jou karlien ❤️❤️Al jou videos is beutiful
@mardelroesstorff1656 Жыл бұрын
Vandag by Bounce haar gesien en mense sy is so n amazing humble human being. Tyd gemaak vir my en my 2 kinders. Dankie Karlien vir jou woorde en tyd❤️
@chimmymalone2588 Жыл бұрын
Love die song ❤
@marietjieliebenberg5629 Жыл бұрын
love die song🤗
@jacquelinejordaan62536 жыл бұрын
Ek sal kaal foet loop oor die berge vir n biekie hoop om jou te kan wees😘😍🤩
@waldoventer42205 жыл бұрын
Ek sal ook kaal voot loop oor die berke vir n biekie loop
@waldoventer42205 жыл бұрын
💜💛💚💗💗💗💗💗💗💗💪💪💪
@lorrainecraill1164 жыл бұрын
Awesome song!
@MoniqueLabuschagne-j4s Жыл бұрын
Ek is vrek lief vir jou lietjies en vir jou love you lots enjoy is n Baie mooi vrou hou so aan
@kaylinvanrooyen64495 жыл бұрын
Ek hou baie van hierdie song 😙😙😙😙
@charletgerber40233 жыл бұрын
I am listening to this song from the ages of 4 and now I am 10 and I love this song so much
@SinisterZAeu2 жыл бұрын
Hi i am 11 i listened to this at age 4 too
@anastasiaadams400310 жыл бұрын
Jy is n baie mooi vrou en n baie goeie Sanger hou so aan
@indiadentlinger67706 жыл бұрын
Diep in die donker nag daar waar die stilte vir ons altwee wag waar jy onskuldig en so veilig jou hart vir my verduidelik dis waar ek vir jou sal wag Ek wil jou hande voel Jy weet my lyf is net vir jou bedoel Dis meer as woorde wat ek vra soos jou hart met myne praat dis intiem en dis 'n sielsgevoel Ek sal kaalvoet loop oor die berge vir ´n bietjie hoop Ek sal doen wat jy wil hê solank jy dit net sê met jou hande sê En ek sal aanhou glo in alles goed ek sien dit in jou oë Ek sal doen wat jy wil hê solank jy dit net sê met jou hande sê Ek wil jou woorde proe wil dit nie hoor nie Ek wil dit net voel Weet jy wat jy nog aan my doen Jy verkoop dit in ´n soen Dis die taal wat net jou hande praat Ek sal kaalvoet loop oor die berge vir ´n bietjie hoop Ek sal doen wat jy wil hê solank jy dit net sê met jou hande sê En ek sal aanhou glo in alles goed ek sien dit in jou oë Ek sal doen wat jy wil hê solank jy dit net sê met jou hande sê Want jy weet ek kort ´n man wat met sy hande kan praat Want jy weet soms kom die woorde die woorde te laat Jy kan maak net wat jy wil maar jou hande maak die verskil Ek sal kaalvoet loop oor die berge vir ´n bietjie hoop Ek sal doen wat jy wil hê solank jy dit net sê met jou hande sê En ek sal aanhou glo in alles goed ek sien dit in jou oë Ek sal doen wat jy wil hê solank jy dit net sê met jou hande sê Met jou hande sê
@nicovanzyl19793 жыл бұрын
Nico 😻😘
@jules94632 жыл бұрын
Mooi groet uit Nederland
@nicovanzyl19792 жыл бұрын
Nico 🤗😍😘
@natashapsarrakis98102 жыл бұрын
This song is my favorite love u
@ancoisnaude40873 жыл бұрын
Stunning lied
@icecosmeticsbeautytraining71808 жыл бұрын
Fantasties ! ! ! Waarlik die Beste ooit...
@leonard7609302 жыл бұрын
Baie Baie Dankie "APPEL" vir die mooi lirieke!
@NguviiNuseb-z2t10 ай бұрын
Die musiek is Baie lekker 🔥🔥🔥
@CiaraCoetzer-lm4ee Жыл бұрын
Super baie mooooi❤
@Lezaan-x8q5 ай бұрын
Jy is n vreeslike mooi vrou en n Baie mooi sangerress Hou so aan
@anjapdj9 жыл бұрын
Stunning Karlien ek is Anja ken jy vir Katya en Mila hul is my friends. Liefde Anja vir Karlien.
@seth165010 жыл бұрын
Karlien van jssrsveld jy ROCK
@SamanthaSchnepel-od3yq Жыл бұрын
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤😮
@jpdeysel89789 жыл бұрын
karlien ek love die liedjie dit is amazing
@zapfanzapfan Жыл бұрын
Don't understand a word but it sounds very good anyway!
@karenlandman83217 күн бұрын
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@franco79283 жыл бұрын
Brilliant...
@quintinterblanche10 жыл бұрын
Baie geluk, Vantastiese video. Hou so aan.. Jy mak S.A. trots.
@rudigeldenhuys28222 жыл бұрын
Love jou songs karlien
@cj-_-3058 жыл бұрын
altyd is hierdie liedjies is cool vir ons kinders
@nolo_matlawe2578 жыл бұрын
ja
@osakaforlive17636 жыл бұрын
SLASHER_ 508 Aac S
@danelkleynhans58496 жыл бұрын
Ja
@wsjjansen12 жыл бұрын
Mooiste vrou in die heelal
@karlheinzbachmann2 жыл бұрын
Karlien sê dat sy sal kaalvoet loop oor die berge, maar hoekom sien ons dan geen berge of kaalvoete in hierdie video nie? Ek kan nog verby daardie kyk, maar hoekom is daar ook nie 'n fokus op hande in hierdie video nie? Karlien! Wat gaan aan?
@lizelleswart531010 жыл бұрын
Gahhhhhd ek love die song !!!! Speel dit oor en oor :)
@fritznagel93479 жыл бұрын
dis n baie mooi songen wie kyk dit in December
@jo-leevandenheever63604 жыл бұрын
Love your dress Karlieñ***** kom orania toe
@HendricoTrytsman-gy8ub9 ай бұрын
Nice song
@pillagercaptain78333 жыл бұрын
Bake look lyk as of my in die woestyn was of Platte land
@ninniewillemse25266 жыл бұрын
Karlien dis soowe mooi .
@nokuthulamahlangu50102 жыл бұрын
Lirieke asseblief 🥺💃🏻
@rudigeldenhuys28222 жыл бұрын
En ek gaan saam jou sing in desember want ek is in senior childrens choir so ek is baie gelukig
@abigailverster51686 жыл бұрын
Dis n mooi song
@catherinemostert62517 жыл бұрын
karlien jy is awesome en jy is n baie goeie persoon ek hou baie van jou lietjies en jy is n baie goeie sanger
@jancoenraad16135 жыл бұрын
Wys tog die wereld Afrikaans kan kwalitiet aanbied. Prinses uit die boonste laai.😎
@MarietjieFerreira-i1q4 ай бұрын
❤❤❤❤
@cuall15 жыл бұрын
Cannot stop listening to this song lol
@41Haloh4 жыл бұрын
Same just wish I knew what she was saying there’s no English version
@SBY02347 ай бұрын
@@41Haloh Deep in the dark night Diep in die donker nag There where the silence awaits us both Daar waar die stilte vir ons altwee wag Where you are innocent and so safe Waar jy onskuldig en so veilig Explain your heart to me Jou hart vir my verduidelik That's where I'll wait for you (Will wait) Dis waar ek vir jou sal wag (Sal wag) I want to feel your hands Ek wil jou hande voel You know my body is only meant for you (Intended) Jy weet my lyf is net vir jou bedoel (Bedoel) It's more than words I ask Dis meer as woorde wat ek vra As your heart speaks to mine Soos jou hart met myne praat It's intimate and it's a soul feeling (Feeling, feeling) Dis intiem en dis 'n sielsgevoel (Gevoel, gevoel) I will walk barefoot Ek sal kaalvoet loop Over the mountains for a little hope Oor die berge vir 'n bietjie hoop I will do what you want Ek sal doen wat jy wil hê As long as you just say it Solank jy dit net sê Say with your hands Met jou hande sê And I will continue to believe En ek sal aanhou glo All right, I see it in your eyes In alles goed, ek sien dit in jou oë I will do what you want Ek sal doen wat jy wil hê As long as you just say it Solank jy dit net sê Say with your hands Met jou hande sê I want to taste your words Ek wil jou woorde proe Do not want to hear it, I just want to feel it Wil dit nie hoor nie, ek wil dit net voel Do you know what else you're doing to me Weet jy wat jy nog aan my doen You sell it in a kiss Jy verkoop dit in 'n soen It's the language only your hands speak Dis die taal wat net jou hande praat I will walk barefoot Ek sal kaalvoet loop Over the mountains for a little hope Oor die berge vir 'n bietjie hoop I will do what you want Ek sal doen wat jy wil hê As long as you just say it Solank jy dit net sê Say with your hands Met jou hande sê And I will continue to believe En ek sal aanhou glo All right, I see it in your eyes In alles goed, ek sien dit in jou oë I will do what you want Ek sal doen wat jy wil hê As long as you just say it Solank jy dit net sê Say with your hands Met jou hande sê Because you know I need a man who can talk with his hands Want jy weet ek kort 'n man, wat met sy hande kan praat Because you know sometimes the words come Want jy weet soms kom die woorde The words too late Die woorde té laat You can make just what you want Jy kan maak net wat jy wil But your hands Maar jou hande Make the difference Maak die verskil I will walk barefoot Ek sal kaalvoet loop Over the mountains for a little hope Oor die berge vir 'n bietjie hoop I will do what you want Ek sal doen wat jy wil hê As long as you just say it Solank jy dit net sê Say with your hands Met jou hande sê And I will continue to believe En ek sal aanhou glo In all good I see it in your eyes In alles goed ek sien dit in jou oë I will do what you want Ek sal doen wat jy wil hê As long as you just say it Solank jy dit net sê Say with your hands (Hands say) Met jou hande sê (Hande sê) Say with your hands Met jou hande sê
@jamiejoubert27619 жыл бұрын
Ek love die song!!!
@marcovanderschyff37526 жыл бұрын
Awesome karlien van jaarsveld ek love die song baie baie baie baie
@petroeramus36953 жыл бұрын
Jy sing so mooi ❤️❤️❤️🎤🎤🎤
@nicovanzyl19792 жыл бұрын
Nico 😘🌹😻
@janenslin38304 жыл бұрын
Hello Karlien ek is nog n fan van you kom na ons toe🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏 asb
@deidreguilfoyle562 жыл бұрын
Awesome
@cornesmit48254 жыл бұрын
halou karlien hoe gaan dit met jou waar bly jy
@wipneus123454 жыл бұрын
By die skool is daar n meisie wat se van van jaarsveld is
@maricombrink72464 жыл бұрын
Love jou Karlien😍😍😍😍😍
@janputter291910 жыл бұрын
nice song
@lisaterblanche50866 жыл бұрын
Jannie Putter Dr Tu RT dffgggfghhjjjgsg jk NB be jk jk j jk jk kkh vbb jk h HK kkkk LL k HK jg jk l jk k jk hjkjjj jk j jj hghk GJ GJ jk jk jk LL GJ jk k LL l LL LL hhhh hjkjjj LL oollkjj jk jk jk jkkfghhhjjkoijh HK j HK kkkk LL LL k LL LL jk k LL LL ml ll
@lisaterblanche50866 жыл бұрын
Ftygy hi u CV hjhjgh hhhh hi j Tu jkkfghhhjjkoijh DC g hghj jk jk jk jk jk NB jk jk jk jk j not jk jk jk kk jk jk jk j jk jk jk jk jk jk jk k jk k LL kk kkkk I'll LL jk k jk l jk lkkkkkk LL LL k jk jk LL llll
@leoniplompotvandyk66585 жыл бұрын
Jy sing baie mooi en jy is baie mooi
@pierrefourie81883 жыл бұрын
Pragtig my skat
@leannecoetzee14748 жыл бұрын
love it ♡♡♡♡♡♡♥♥♥♥♥♥♥
@weidemantvbox2313 жыл бұрын
ek like jou song karlien
@PetrusFaasen11 ай бұрын
Pragtig
@rohanbester29377 жыл бұрын
Karlien.... Appel moet meer songs vir jou skryf.... Dit klink goed....
@izakoosthuyzen69385 жыл бұрын
laik die song tot die mang 2
@hermanusstrydom48546 жыл бұрын
Mooi
@walterlanguage47037 жыл бұрын
Beste Karlien liedjie sover
@renitaterblanche58284 жыл бұрын
Afrikaans music love you.😚 😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😑😑😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚😚
@gabriellademendonca743 жыл бұрын
I'm 10 now and this was made when I was 2 Beacuse I was born in 2011 and it was made in 2013