Karlien Van Jaarsveld - Wegloop

  Рет қаралды 353,434

KarlienVanJVEVO

KarlienVanJVEVO

Күн бұрын

Music video by Karlien Van Jaarsveld performing Wegloop. © 2020 Coleske Artist
vevo.ly/pKaQay

Пікірлер: 63
@Troye17906
@Troye17906 Жыл бұрын
Hoekom sal ek wegloop Uit hierdie straat van hoop? Ek weet mos wie ek is Ek kyk weer hoe die wind waai Deur jou hare en ek raai Dit gaan weer reën Jy laat my vry voel Ek het geen twyfel Aan die dieptes binne jou Jy laat die kind in my onthou Ek is 'n kind om jou Vir altyd ek en jy Hoekom sal ek wegloop Van 'n man kaal en gestroop? Ek weet mos wie jy is Ek kyk weer hoe die wind waai Deur jou hare en ek raai Ek is geseën Laat die ligte maar aangaan Ek ken mos ons straatnaam Ek weet mos wie ons is En as die honde begin blaf Sal ek by jou staan, love En jy sal staan by my Hoekom sal ek wegloop Uit hierdie straat van hoop? Ek weet mos wie ons is Vir altyd ek en jy Vir altyd ek en jy Vir altyd ek en jy Vir altyd ek en jy Vir altyd ek en jy Vir altyd ek en jy Vir altyd ek en jy Vir altyd ek en jy Hoekom sal ek wegloop Uit hierdie straat van hoop? Ek weet mos wie ek is
@TheRose0506
@TheRose0506 3 жыл бұрын
Baie mooi! .. 'Vir altyd ek en jy..' ❤️🌹
@sanesmit4794
@sanesmit4794 3 жыл бұрын
Hierdie is baie anders as die Karlien wat ons ken. Wow wow wow. Beautiful ❤
@Yg-te4ig
@Yg-te4ig 3 жыл бұрын
What a beautiful song :)
@tiaandupreez
@tiaandupreez 3 жыл бұрын
♥️ Wie sal ooit wil Wegloop van die mooi klanke van Karlien van Jaarsveld. 🎵🎶 😱 #BeslisVerskriklikMooi
@2009Burger
@2009Burger 3 жыл бұрын
Baie mooi Karlientjie, baie mooi!! ❤️❤️❤️
@jumarifarrell2880
@jumarifarrell2880 3 жыл бұрын
Wow baie mooi karlien 💙
@fatih7170
@fatih7170 3 жыл бұрын
Loves from Turkey
@jessicavanschalkwyk7124
@jessicavanschalkwyk7124 3 жыл бұрын
Mooi song regtig gooie werk hou aan om so amazing mensie tewees en moet nooit verander ni ❤
@daps87
@daps87 3 жыл бұрын
Ai Karlien, jy gee my hoendervleis. Absoluut fantasties
@lanamarais2857
@lanamarais2857 3 жыл бұрын
Baie mooi,jy kan sing en jy is awesome😍😍
@julianness7723
@julianness7723 3 жыл бұрын
Love jo musiek ek weet seker mense n vout gemaak as ek jo musiek speel om met hule te prt en hule my gebreek mar hule berou dit vandag
@deongunter8022
@deongunter8022 3 жыл бұрын
Ja die Lewe is nie altyd n lied nie nè aai !
@undercoverd661
@undercoverd661 3 жыл бұрын
in love with this song #wegloop
@johanneshaasbroek7228
@johanneshaasbroek7228 3 жыл бұрын
Ongelooflik Pragtig!!!!!
@jamiegoosen8817
@jamiegoosen8817 3 жыл бұрын
Dit is waar mense soos Demi-Lee Moore my irriteer. Demi doen goed want sy sing ander mense se bekende liedjies en doen fantasties. Dan is daar mense soos jy Karlien wat jou eie nuwe liedjies sing en moet sukkel om gehoor te word al is jou musiek en stem 100 maal beter. Jy is 'n regte kunstenaar en ry nie op ander kunstenaars se rug nie
@johankleinhans6501
@johankleinhans6501 3 жыл бұрын
jy moet nog songs maak jy songd is baie mooi
@moniquehobbs2208
@moniquehobbs2208 3 жыл бұрын
😍😍😍😍😍♥️Soooo mooooi
@kylaS402
@kylaS402 3 жыл бұрын
Hy sing so mooi Love you musiek en ek is 'n groot fan en genstelling liedjie ❤️
@sarelbeukes3416
@sarelbeukes3416 3 жыл бұрын
Ek is mal oor jou musiek jy is soeper cool
@monicakruger6172
@monicakruger6172 3 жыл бұрын
Beautiful, Mooi Karlien!!!
@jancoenraadvanduyker6643
@jancoenraadvanduyker6643 2 жыл бұрын
solank jou kinders lag en speel en gesond is
@blanchecronje2397
@blanchecronje2397 3 жыл бұрын
Vir een of ander rede laat die song my dink aan Lambertsbaai...met baie Liefde Meloney
@jhvdwalt2874
@jhvdwalt2874 2 жыл бұрын
Why is this song not on deezer ?
@donnemorgan8496
@donnemorgan8496 3 жыл бұрын
Dit is n amazing. Jou stem is amazing.
@brandonstoltz4388
@brandonstoltz4388 3 жыл бұрын
I don't listen to afrikaans music but here I am 🥴
@kirillzhul4387
@kirillzhul4387 3 жыл бұрын
Loves from Russia! Leker!
@celestesmit9662
@celestesmit9662 Жыл бұрын
Is die liedjie op spotify?
@brandenvandermerwe5352
@brandenvandermerwe5352 3 жыл бұрын
Die kinders moet leer spel. Dit maak my ongelooflik hartseer as ek sien hoe swak hulle spelling is. Hierdie "slang" en afkortings wat hul vir hulself opmaak is besig om ons mooi taal te vernietig. Ek is nie lelik nie. Dit pla my net baie vir baie lank nou al, en ek het net ge voel ek moet dit sê.
@lydiadavidson4467
@lydiadavidson4467 3 жыл бұрын
Die liedjie is so van toepassing op my verhouding. Ek gaan dit nou speel vir my kerel want dis hoe ek voel. Love die song.
@theniqpretorius268
@theniqpretorius268 3 жыл бұрын
Ek love jou nuwe song
@17elsieana29
@17elsieana29 2 жыл бұрын
Dis n baie mooi liedjie.Hoop jy sal altyd sing 😊
@zireldabarnard7726
@zireldabarnard7726 3 жыл бұрын
Amazing Karlien love dit
@elizebotha2420
@elizebotha2420 3 жыл бұрын
So mooi 💖💖💖💖
@annelisekannemeyer3391
@annelisekannemeyer3391 Жыл бұрын
Hoekom hoor ek nou eers die liedjie - so mooi.
@daviddatnow2340
@daviddatnow2340 3 жыл бұрын
Hoekom hoor ons nooit sulke musiek oor die radio nie?
@cathy7222
@cathy7222 2 жыл бұрын
Hi
@susansmit8495
@susansmit8495 3 жыл бұрын
Love hierdie liedjie Karlien.
@win-ellennienaber9472
@win-ellennienaber9472 3 жыл бұрын
Met liedjies soos die sal ek na jou kan luister. Mens hoor sommer Karen Zoid se invloed - skouspelagtig!
@annatjiejacobs3676
@annatjiejacobs3676 3 жыл бұрын
ek is mal oor die liedtjie as ek sad is dan luister ek die songs
@helendekock1930
@helendekock1930 3 жыл бұрын
Wow so mooi😍💗
@mornehanekom2528
@mornehanekom2528 3 жыл бұрын
Baie mooi Karlien. Mooi woorde met sulke mooi betekenis.
@sarelbeukes3416
@sarelbeukes3416 3 жыл бұрын
🥰
@borismalden5830
@borismalden5830 3 жыл бұрын
Super mooi nummer. Bedankt.
@quintonskrywer1948
@quintonskrywer1948 Жыл бұрын
@ignacioperez2033
@ignacioperez2033 3 жыл бұрын
Waar is die video geskiet??
@hennie3663
@hennie3663 3 жыл бұрын
Want party keer is dit 'n dooploop
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 3 жыл бұрын
So pragtig, dankie
@willemhanekom921
@willemhanekom921 3 жыл бұрын
Baie baie nice sing ek love hom
@marimalan2642
@marimalan2642 3 жыл бұрын
Woordeloos... Mooi
@annelierobbertse5730
@annelierobbertse5730 3 жыл бұрын
So verskriklik mooi
@louisevanrhyn1186
@louisevanrhyn1186 3 жыл бұрын
Wow mooier as mooi Karlien
@altavandenheever8326
@altavandenheever8326 3 жыл бұрын
Ansoluut stunnimg
@annelierobbertse5730
@annelierobbertse5730 3 жыл бұрын
So beautiful
@caitlynsmit6511
@caitlynsmit6511 3 жыл бұрын
🥰😍
@amandalottering5059
@amandalottering5059 3 жыл бұрын
dis so mooi
@luandevries1340
@luandevries1340 3 жыл бұрын
Talentvol beslis
@biancapretorius2126
@biancapretorius2126 3 жыл бұрын
Love dit dit is pragtig
@jeanettegerber4467
@jeanettegerber4467 3 жыл бұрын
Mooi lied!!
@melissasookan8365
@melissasookan8365 3 жыл бұрын
prit en prag KAY
@lianehattingh1901
@lianehattingh1901 3 жыл бұрын
Baie mooi video❤️🌸
@karenviljoen3350
@karenviljoen3350 3 жыл бұрын
❤❤❤
Karlien Van Jaarsveld - Rooilipsoene
3:47
KarlienVanJVEVO
Рет қаралды 3,5 МЛН
Karlien van Jaarsveld - Geskeurde Jeans (Amptelike Musiekvideo)
4:12
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 7 МЛН
Watermelon magic box! #shorts by Leisi Crazy
00:20
Leisi Crazy
Рет қаралды 53 МЛН
А ВЫ ЛЮБИТЕ ШКОЛУ?? #shorts
00:20
Паша Осадчий
Рет қаралды 9 МЛН
小天使和小丑太会演了!#小丑#天使#家庭#搞笑
00:25
家庭搞笑日记
Рет қаралды 32 МЛН
Win This Dodgeball Game or DIE…
00:36
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 38 МЛН
My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018
59:41
Demi Lee Moore - Maak My Jou Tequila
3:51
Demi Lee Moore
Рет қаралды 4,3 МЛН
Karlien van Jaarsveld - Bravo! | kykNET
8:01
kykNET Argief
Рет қаралды 11 М.
Dans In Die Reën (Live At Time Square Sun Arena, Menlyn Maine / 2018)
3:22
Mal Oor Jou
3:57
Abbotsford Records
Рет қаралды 821 М.
Riaan Benadé - Spontaan
3:02
Riaan Benadé
Рет қаралды 9 МЛН
Celeb 27 - Karlien Van Jaarsveld drink koffie saam met MorneJK
14:45
Karlien van Jaarsveld - Jakkals Trou met Wolf se Vrou (HD)
4:13
Karlien van Jaarsveld
Рет қаралды 772 М.
Karlien Van Jaarsveld - Sing Vir Liefde
3:12
KarlienVanJVEVO
Рет қаралды 6 МЛН
Watermelon magic box! #shorts by Leisi Crazy
00:20
Leisi Crazy
Рет қаралды 53 МЛН