Baie dankie Ds Adriaan vir hierdie besonder kers boodskap en vir die jaar wat verby is dat ek elke dag u boodskappie ontvang het en deel kon he in uit die woord degitaal se christelike family hier ver in n plaas en n geseende kersfees aan almal 🎉❤Amen ♥️ ❤️ 🙏
@marietjiewiggill471510 сағат бұрын
Geseënde Kersfees. Baie dankie vir die treffende boodskap.
@lenellkoortzen-ed1ll8 сағат бұрын
Baie dankie Ds Adriaan vir hierdie besonderse kers boodskap en vir die jaar wat verby is, dat ek elke dag u boodskappe ontvang het en deel kon hê in uit die Woord degitaal se christelike famile hier ver in Namibia op n plaas. Geseënde Kersfees aan almal.🎉
@elmaduplessis28212 сағат бұрын
Amen 🙏 🙏. Baie geseënde Kersfees vir jou en jou familie ook Ds Adriaan 💛🎄🌻
@marthievandermerwe405811 сағат бұрын
Baie dankie vir hierdie besondere boodskap.
@InaLouw-cv8dc11 сағат бұрын
Uit Windhoek Namibië ń Hartlike goeie môre! Baie dankie vir die Kesfeesboodskap! Geseënde Kersfees ook vir u en u gesin🙏
@gerhardvanzyl4821Күн бұрын
Amen!
@HesterOosthuizen-vw7nr9 сағат бұрын
goeie more ek se elke dag dankie dat JESUS GEBORE is ons kom van sonde verlos het ons is duur gekoop nie met goud of silwer maar met sy KOSBARE BLOED halelu jah dit wat ons vandag leef moet ons elke dag uitleef geseënde dag
@henriettesmit509923 сағат бұрын
Baie dankie uit New Zealand vir die Kersboodskap. Alle eer aan God ons Vader en Verlosser.🙏