Dankie Pierre dat jy jou so sterk uitgespreek het teen polisie nalatigheid. Absolute twak dat jy nie onmiddelike arrestasies kan uitvoer nie asook die eindom, selfs met geweld (wapen) verdedig nie.
@johanwestraad2811 күн бұрын
Vir wat dit werd is : Gqeberha is 700 km van Ceres af.
@dsjakesjacobs230411 күн бұрын
Stem saam Pierre , onaanvaarbaar !!
@jacksmit314511 күн бұрын
Natuurlik wil die eienaars eis vd versekering as die goed gesteel is, anders kan hulle nie eis nie.