Soveeldank,my Gog is die God van genade...my en jou nog 'n seisoen spaar om vrug te dra..... God saloorderlop die laaste dag.
@philipstrydom364415 күн бұрын
Mag eKerk 'n fantastiese 2025 het tot eer en verheerliking van God.
@marlenevandermerwe116014 күн бұрын
Baie dankie vir n aangrypende boodskp S. Waardeer oprèg. Amen 🙏 🙌
@AnsieVandenHeever15 күн бұрын
Baie dankie vir hierdie spesiale boodskap vir 2025
@gerhardvanzyl482114 күн бұрын
Amen en Amen!!
@henriettesmit509914 күн бұрын
Baie dankie vir n kragtige boodskap. Ongelukkig is die klank baie swak.
@siebertmarais383814 күн бұрын
Middag. Dankie vir die mooi Boodskap.
@hantievanzyl213615 күн бұрын
Goeiemôre. Dankie vir hierdie oopmaak van God se Genade. Geseënde week
@MaryAnneTheunissen15 күн бұрын
🙏🏻Baie dankie vir die kosbare Boodskap!
@gertruidapotgieter296014 күн бұрын
Baie dankie weereens vir n wonderlike boodskap van genade
@jennywalters908014 күн бұрын
Goeie middag. Baie dankie Prof Stephan Joubert vir die boodskap waarna ek so uitsien want dis altyd leersaam en uitmuntend. Vriendelike groete ❤Jenny
@alananngill176414 күн бұрын
Sjoe !!! ALWEER .... SO ... 100% ..... OP DIE KOP!!! (Dankbare Ann 🕊️🌹🕊️🤝🤝🤝🌟👑👑🌟🕊️🌹🕊️👏👏👏)
@reginalouwrens103315 күн бұрын
Baie dankie vir die pragtige boodskap
@marthievandermerwe405812 күн бұрын
So bly Ekerk bied ons soveel opbouende boodskappe. Ek suen uit ba elke boodshsp wat my geestellik versterk.
@maxieventer679915 күн бұрын
Baie dankie vir boodskap van God se groot genade Sal so graag wil hoor waar die teks staan waar God met Michael praat en vermaan dat Abraham nie God se skepping moet vernietig nie Ons Here seen u ryklik Dit kom van Maxie