Koos Kombuis Liefde Uit Die Oude Doos Lyrics

  Рет қаралды 119,609

Cornelius Myburgh

Cornelius Myburgh

Күн бұрын

I do not own any rights to the sound or lyrics. I simply noticed this wasn't available online and so decided to add it.

Пікірлер: 32
@itsyaboi2l2q
@itsyaboi2l2q 3 ай бұрын
Jyt my gevind carla😊
@hardusmare4686
@hardusmare4686 5 жыл бұрын
Ek wil lewe in jou skaduwee, ek wil jou blik oor alles voel Elke oggend as die son opkom, oor my bed en kas en stoel Ek wil weet net wie en wat jy is, ek wil jou fyn maal op die wal Ek wil jou rook soos goeie kruie uit die diepste, diepste dal Ek wil jou dophou as jy luister na die woorde van matrose Ek wil saamgaan op jou strooptog, ek wil deel in jou psigose Kuns is edel, kuns is boos, kuns is nogtans skadeloos Kind van sonde, kind van troos, kind van Liefde uit die Oudedoos Ek het 'n suster net soos jy. Sy dwaal rond in ou, ou gange tussen prente en portrette, en wardrobes van verlange Die hemel was in LSD. Die hel ook as jy my vra Die paragrawe wat jy brei, is 'n trui vir Mamma Afrika Ek wil jou rondwys in my hart, maar jy mag dit nie onthou nie Die knoppie is op pause, maar my boude is nie blou nie Kuns is edel, kuns is boos, kuns is nogtans skadeloos Kind van sonde, kind van troos, kind van Liefde uit die Oudedoos Dis 'n bitterbessie dagbreek, dis 'n uitroep komma-punt Mabalel is huistoe, want sy mis haar eie kind Ek wens ek kon jou teken met 'n koukie of 'n kwas Ek wens ek kon onthou hoekom ek so bewerig was Ek wens ek kon jou oopskryf, met my balpunt pen behaag Ek wens ons kon saam wakker word in 'n youth hostel in Praag God is edel, God is boos, God is nogtans skadeloos Kind van sonde, kind van troos, kind van Liefde uit die Oudedoos
@alvirastollenkamp5443
@alvirastollenkamp5443 3 жыл бұрын
Awesome liedjie!
@anreeksteen8176
@anreeksteen8176 3 жыл бұрын
Ek kan werklik nie genoeg van hierdie meesterstuk kry nie.
@chrislourens4832
@chrislourens4832 7 жыл бұрын
Thank you, i have been looking for a descent version for years. Absolutely brilliant.
@stephaniegrimsell8483
@stephaniegrimsell8483 6 жыл бұрын
recently moved to Amsterdam from SA, love die photos
@michalpotgieter8212
@michalpotgieter8212 6 жыл бұрын
Koos, jy's n legende my ou.
@istnugoed
@istnugoed 2 жыл бұрын
Heel mooi, zeker even goed als Kaptein Koebaai!
@scherritknoesen148
@scherritknoesen148 4 жыл бұрын
just gorgeous!
@lynette599
@lynette599 5 жыл бұрын
Dankie Cornelius, vir die plasing hiervan.....
@josephvanwyk2088
@josephvanwyk2088 3 жыл бұрын
Mis hierdie tipe DIGKUNS Afrikaans musiek, toe dit nog trots was om Afrikaans te sing. (die Afrikaans musiek vandag is snert.)
@jacogous2507
@jacogous2507 3 жыл бұрын
Beste song
@nicky90769
@nicky90769 6 жыл бұрын
Poetry in motion....net in Afrikaans
@talithavanzyl7101
@talithavanzyl7101 5 жыл бұрын
love it
@nickvandyk6302
@nickvandyk6302 6 жыл бұрын
Yoy sir, are a fucking champion!
@nicolelombard5003
@nicolelombard5003 2 жыл бұрын
Why the Amsterdam photos....?
@corneliusmyburgh6326
@corneliusmyburgh6326 Жыл бұрын
The words reminded me of taking a gap year in Europe.
@liezl-marivanrensburg891
@liezl-marivanrensburg891 6 жыл бұрын
Voel Opnuut >> Speak Up 4 Life 4 Nature & 4 All that makes The World ZINGggg pls 💧💦💛☝🏻️🍯🌊 With pure rijn old skoooool Loooooove 💙💚💛🌠👐🏽
@ingridbahri8609
@ingridbahri8609 5 жыл бұрын
BEAUTIFUL
@natalieann22
@natalieann22 5 жыл бұрын
Baie Dankie.
@bluebirdsessionsmusic7871
@bluebirdsessionsmusic7871 4 жыл бұрын
So ongelooflik mooi
@phillipjacquesbotha1194
@phillipjacquesbotha1194 6 жыл бұрын
Well spotted Dude. :)
@eto2scoops
@eto2scoops 6 жыл бұрын
Missing people i dont even know
@jlsmith3361
@jlsmith3361 4 жыл бұрын
Mis jou ook :)
@roftie1
@roftie1 6 жыл бұрын
Ja, nee. Hulle skryf hom nie meer soos in die ou dae nie. Fok Andre, jy maak 'n man nou hartseer.
@corneliusmyburgh6326
@corneliusmyburgh6326 6 жыл бұрын
Ja, nee.
@r.d.b5477
@r.d.b5477 3 жыл бұрын
Hierdie kort meer fame
@joelego5767
@joelego5767 5 ай бұрын
ironies dat jy Belgiese gebou opsit. moontlik Nederlands.
@christiaangerhardusviljoen9597
@christiaangerhardusviljoen9597 6 жыл бұрын
Thanks so much man!
@ArmandHofmeyr
@ArmandHofmeyr 3 жыл бұрын
Die is Amzing
@SoCalDreaming87
@SoCalDreaming87 5 жыл бұрын
Ek wil jou rondwys in my hart, elke vloer en ou plafon... sien jy my bibber in die koue? Daar is darem son op my balkon.
@tharinesaslonka893
@tharinesaslonka893 7 жыл бұрын
DANKIE!!!!!!!
Passenger | Let Her Go (Official Video)
4:15
Passenger
Рет қаралды 3
03 - Stories from Sobriety: Erich Donati
37:06
Racing for Recovery
Рет қаралды 782
Seja Gentil com os Pequenos Animais 😿
00:20
Los Wagners
Рет қаралды 23 МЛН
didn't manage to catch the ball #tiktok
00:19
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 31 МЛН
This mother's baby is too unreliable.
00:13
FUNNY XIAOTING 666
Рет қаралды 38 МЛН
Un coup venu de l’espace 😂😂😂
00:19
Nicocapone
Рет қаралды 10 МЛН
Koos Kombuis   Reconciliation day
5:36
theVidWarrior
Рет қаралды 24 М.
Karen Zoid en Neil Sandilands- Liefde uit die oude doos
3:31
Dylan Smith
Рет қаралды 172 М.
Lady Van Die Bo Dorp
6:40
André Letoit - Topic
Рет қаралды 3,3 М.
Koos Kombuis - Verslaaf aan Ruk en Rol
4:38
MatterOfEnergy
Рет қаралды 64 М.
Mathys Roets - In My Lewe
4:57
Piti Paashaas
Рет қаралды 387 М.
Platteland - John Rock Prophet
4:30
NueLight
Рет қаралды 183 М.
Just 5 Songs - Passenger (Top 5)
19:05
Just 5 Songs
Рет қаралды 490 М.
Liefde Uit Die Oudedoos (Live)
4:10
Karen Zoid
Рет қаралды 97 М.
Gian Groen - Stiltetyd
4:52
MK South African Youth Music Channel (MKtv)
Рет қаралды 80 М.
Leonard Cohen - Hallelujah (Live In London)
7:20
LeonardCohen
Рет қаралды 252 МЛН
Seja Gentil com os Pequenos Animais 😿
00:20
Los Wagners
Рет қаралды 23 МЛН