Pragtige program dankie Sandra. Baie herinneringe: Het sowat 20 jaar lank in Simonstad gewerk en in Glencairn, Vishoek, Muizenberg en Bergvliet gewoon. In die vroeë sewentigs, jonkgetroud, het ek en my Maaikie so 'n rukte lank in Kalkbaai gebly, bokant die hawe so 'n entjie onder Boyes Drive. Het gereeld met die Manila Steps op en af geklim stasie toe, dikwels per trein of motor deur Kalkbaai gery op pad werktoe of huistoe of om iewers te gaan kuier. Lek skoon my lippe af as ek onthou van die lekker vars vis wat ons in die hawe kon koop of by die Brass Bell kon gaan eet.
@hannesvanniekerk4992 жыл бұрын
Wonderlik. N regte 'Eye opener'. Geweldig interesant. Baie dankie.
@peterfrancis3865 Жыл бұрын
Alles het verander
@sammyvyfers884910 ай бұрын
Aaaaaaag kla kous.hou tog net op met julle geween en geklaery.moan gat