@@nevillefoord6053 Hier by ons is n baie baie mooi dam met vet karpe. Jy is meer as welkom om saam ons te kom vis hier. Dis in tierpoort Pretoria. Julle sal dit baie geniet. Dis n privaat dam van so 30 hektar.
@ForAnglers4 жыл бұрын
Is dit die dam daar tussen die plotte? Alwyn dam?
@francoisvandyk99024 жыл бұрын
@@ForAnglers ja
@ruankoorts19094 жыл бұрын
Hi. Love die video. Baie goeie kwaliteit. Waste tackle bag gebruik oom
@ForAnglers4 жыл бұрын
Hier gebruik ek 'n Korda tackle box.
@jasonvanzyl22564 жыл бұрын
Watser oewers is langs die krokedil rivier ?
@nevillefoord60534 жыл бұрын
Meeste van die oewers is privaat, alhoewel daar 'n paar plekke is net onder Hartebeespoortdam se wal soos Silwervis ens. Daar is ook 'n plek verder af na Roodekoppiesdam. Google is jou beste vriend.
@jasonvanzyl22564 жыл бұрын
@@nevillefoord6053 baie dankie
@nevillefoord60534 жыл бұрын
Dit is meestal privaat oewers maar daar is plekke waar die publiek ook kan gaan hengel, google gerus.
@jasonvanzyl22564 жыл бұрын
Nice video
@cornusduplooy61934 жыл бұрын
Awesome
@nevillefoord60534 жыл бұрын
Dankie
@marcusbrandt67434 жыл бұрын
Hoekom hou die ou so erg nie van babers nie 🤣🤣
@nevillefoord60534 жыл бұрын
Ek hou nie daarvan om babers te vang wanneer ek spesifiek karpe teiken nie. Ek hou daarvan om Babers te vang wanneer ek wel babers teiken.
@fishingwarthog6074 жыл бұрын
Welkom terug
@nevillefoord60534 жыл бұрын
Dit was omtrent 'n lang stilte ne'?
@wernermatthee30114 жыл бұрын
Goeie dag, ek sien jul praat hieronder van net onder Hartebeespoort dam. Soos ek verstaan is die oorsprong van die Krokodil revier Kwena Dam naby Lydenburg. Ons vang gereeld in die rivier vir geelvis, en het al heelwat karpe gevang. Kan jy asb meer spesifiek wees in watter gedeelte jul gehengel het.
@ForAnglers4 жыл бұрын
Hi Werner, hierdie is die Krokodilrivier wat van Hartbeespoortdam af na Roodekoppiesdam en dan van daar deur die bosveld verby Thabazimbi vloei. Die gedeelte waar ons gehengel het is net voor Thabazimbi.
@charmainekoorts57904 жыл бұрын
Kan julle weer so iets doen by die krokodil rivier en miskien by harties en vir n aand oorslaap asb.
@nevillefoord60534 жыл бұрын
Ons het sopas teru gekom vananf 'n sessie by Hartebeespoortdam waar ons pragvisse gevang het. Die video behoort binnekort uit te wees, byt vas!