Ek stem 💯 persent saam met U..Dit is wat in my huwelik aan gaan..My man is van vrou tot vrou hyt geen respect vir ons huwelik nie en geen berou oor wat hy doen nie.. Ek bid tot die Here wat hy doen nie my of my kinders benadeel nie.. Ek wil rein en skoon voor God wees..Baie dankie vir u boodskap die Here seën..🙏🙏
@CandiceTitus-jr3joАй бұрын
Dankie dat u die sonde so op sy Naam norm bid dat daar meer christened wees wat Nie bang is om tepraat nie
@user-lq5cr7qg7sАй бұрын
Dankie vir die waarskuwing ja ek het ook buite egtelike verhoudings gehad mag die Here my ook vergewe 😢
@riaswart2088Ай бұрын
Pastoor die WAARSTE WOORDE WAT JY SPREEK, ek gaan definitief DIE WAARHEID SO PRONTUIT REGUIT AANSTUUR, DIS SOOOO BAIE NODIG