Amen is geseen Baie dankie past Clemens vir die kosbare Woord ek skep moed
@CillaWilliams23 күн бұрын
Goeie dag baie gseende jaar aan d gemeente en Pastor met sy fam
@amandapotgieter84488 күн бұрын
AMEN DANKIE VADER VIR KINDERS VAN U WAT NOG AAN DIE REGTE KANT STAAN AMEN EN AMEN
@Lizzy-b3l21 күн бұрын
Amen past dznkie past
@hesterbreed801324 күн бұрын
Wonderlike aanbiddingslied so in die begin van 2025 baie dankie
@salomievanderwesthuizen739224 күн бұрын
Dankie vir die positiewe boodskap My Jesus kan alles doen Halleluja God is getrou ek sal volhard Geseënde 2025 vir u en gesin Jesus wag reeds daar
@lidavollgraaff23 күн бұрын
Ek weet God sal ons deubraak in 2025 n werklikheid maak. Hy sal voorsien vir baie meer as waarvoor ons gebid het. Amen Amen en Amen
@Loggies-n9z25 күн бұрын
Naandsê Pastoor Clemens en Stefanie dankie aan ABBA VADER dat ek nndeel kon wees van Kruiskyk familie, dankie vir geseende gesalfde diens. Prys Die Here Amen! 🙏 voorspoedige nuwe jaar
@FredaKlein-v9y23 күн бұрын
Amen
@FredaKlein-v9y24 күн бұрын
Amen 🙌 in Jesus' Naam Here dankie deur gedra in my omstandige hede in Jesus' Naam ek praise my Vader in Hemel
@AdrianDiederiks24 күн бұрын
Dankie vir die kosbaare boodskap pastoor clemes geseen muk hoog famillie😮
@mariekesselaar802024 күн бұрын
Pragtig amen
@chrisafick685724 күн бұрын
Baie dankie vir die jaar se woord wat u vir ons bedien veral ons wat nie meer kan kerk toe gaan nie.
@FredaKlein-v9y24 күн бұрын
Vergewe diesondaar in Jesus' Naam amen 🙌
@keithgertse101725 күн бұрын
Ek kan nie wag vir vanaand se woord nie. Sien uit na wat God in stoor het vir ons in 2025.
@andreolivier872424 күн бұрын
Baie dankie vir die kragtige boodskap
@louellajackson289824 күн бұрын
Amen. Pastor Clemence and your wonderful worship team. I'm privileged to be watching on KZbin from Kempton Park. Thank you. Love and God bless. (I've known your Mother and your Father Bekkie from PPK days circa 1980's)
@hiavandermerwe537124 күн бұрын
Voorspoedige Nuwe Jaar vir jul as gemeente. Prys die Here, dankie vir U Wóord
@fatiemasnyman582525 күн бұрын
Ja Amen 🕎🔥
@andreolivier872424 күн бұрын
Goeie naand pastoor Clemens en almal. Kan nie wag vir vanaand vir die kragtige boodskap. Baie Jesus liefde vir almal
@physiotherapyadmin394824 күн бұрын
Dankie vir die boodskap wat afge lewer is seen vir u gesin en u self❤
@AdrianDiederiks24 күн бұрын
Dankie pastoor clemens dankie ü is geseen😮
@RitaRosssouw25 күн бұрын
Kan ni wag..laat ons hoor wat God vir ons in stoor het vir 2025
@FredaKlein-v9y23 күн бұрын
Prys die Here ek is stukkend Al's rondom my is gebreek die 2025 is n heel jaar n oorvloed jaar in Jesus' Naam
@andreolivier872424 күн бұрын
Kan nie wag om te hoor wat die Here vir ons in stoor het vir 2025 nie