Sielsmooi kom loof en prys ons groote God en Vader vir mense soos Paulus
@marlenevandermerwe116010 күн бұрын
Baie dankie vir Paulus se loflied. Ek kon dit ook nooit verstaan ht nie,maar mt die jare ht ek besef lof IS die offer wat God vra. Amen 🙏 🙌
@mariekenel98776 күн бұрын
Dankie, Stephan vir hierdie pragtige boodskap
@LizetteWepener8 күн бұрын
Baie dankie vir die boodskappe wat ek kan luister. Danki dit vulnerable my Hart. 5:48
@HannatjiePienaar7 күн бұрын
Dankie Prof.❤
@CharlieBeresford-l6c9 күн бұрын
Dankie Here dat ons elke dag na U woord kan luister bankie Stefan vir jou mooiboodskap❤
@BetsKruger-d3v10 күн бұрын
AMEN en AMEN!! 🙏❤
@rentiaboshoff99399 күн бұрын
Amen en amen!!
@apretorius823110 күн бұрын
Dankie Stephan vir n loflied van Paulus
@LouisSteyn-n4z10 күн бұрын
Baie dankie vir n boodskap wat my opnuut bewua maak dat ek die Here moet Loof. Ek vra vadag ook hier uit Chipinge Zimbabwe vir gebede vir reen ons is desperaat ons diere kry swear en so saam saam met hulle.Baie dankie.
@LouisSteyn-n4z10 күн бұрын
Swaar
@erikaassor10 күн бұрын
Baie dankie vir hierdie mooi lof boodskap ! " Loof die Here" Ek het n Duitse agtergrond en die die Loben Herrn " kom by my op!!!!