Рет қаралды 16,027
Xander Bylsma het in die hooggeregshof in Mmabatho, Noordwes ingekom waar hy vandag gevonnis word weens die moorde op Sharnelle Hough en Marna Engelbrecht. Sy pa, Monté, en ma, Mercia, praat hier met hom voordat die verrigtinge begin. kapt. Markus Ferreira, ondersoekbeampte in die Stella-moorde, se kommentaar nadat Xander Bylsma twee keer lewenslange tronkstraf opgelê is.