Kyk Op! ‘n Nag van Aurora’s en Sterre met Prof David Block

  Рет қаралды 135

AfrikaansRadio

AfrikaansRadio

27 күн бұрын

Noord, Suid, Oos en Wes… kyk in enige rigting en dis doom en gloom. ’n Verkeerslig wat nie werk nie, ‘n honger bedelaar, ‘n pothole, en dan Cyril se “let’s do more”.
So in hierdie episode kyk ons eerder OP! Ons praat met die bekroonde sterrekundige, en algeheel lekker ou, Prof David Block oor die merkwaardige en rare verskynsel- die Aurora’s, wat op die 10de en 11de Mei gesien is van Gansbaai tot by Etosha.
Prof Block verduidelik vir ons die wetenskap agter die ligte skouspel. Buiten wetenskaplike geselsies, deel Prof Block sy aansteeklike passie vir alles wat magies is in die lewe.
Ons bring ook ’n ode aan ons geliefde moeders. En… Baby Reindeer… want ons kan nie help nie! Dankie vir al die kommentaar en besoek Prof Block se webtuiste - www.davidblock.co.za

Пікірлер
KLETS  - Northern Lights
0:39
AfrikaansRadio
Рет қаралды 28
#BOEKPOD
0:42
AfrikaansRadio
Рет қаралды 64
WHY THROW CHIPS IN THE TRASH?🤪
00:18
JULI_PROETO
Рет қаралды 5 МЛН
The Worlds Most Powerfull Batteries !
00:48
Woody & Kleiny
Рет қаралды 27 МЛН
UFC 302 : Махачев VS Порье
02:54
Setanta Sports UFC
Рет қаралды 1,4 МЛН
Snodgrass Wedding - Lillian & Joe // 6.8.24
51:18
Warren Place Venue
Рет қаралды 33
Coding AI Bot for 2-player Game (codingame.com)
3:16:07
Errichto Hard Algorithms
Рет қаралды 19 М.
Folkknot - All Good Things (Full Album)
53:17
Folkknot
Рет қаралды 2,2 М.
Universalcode: Wie wir künftig arbeiten wollen
29:03
HYBRID Eins - die Digitalproduzenten
Рет қаралды 57
Sucre Deportes - Primera Emisión
Sucre TV Online
Рет қаралды 57
Jou Romeo-sterre se vreemde ervarings met aanhangers
2:26
Netwerk24 Video
Рет қаралды 9 М.
KLETS  - Dr Eugene Viljoen
0:25
AfrikaansRadio
Рет қаралды 34
1v1 Coding Lockout Championship Finals
3:37:39
Errichto Hard Algorithms
Рет қаралды 72 М.
WHY THROW CHIPS IN THE TRASH?🤪
00:18
JULI_PROETO
Рет қаралды 5 МЛН