'Leef in my' - Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET

  Рет қаралды 624,158

kyknettv

kyknettv

Күн бұрын

Begin jou week op 'n goeie noot met die lied "Leef in my" deur "Die Lekker Crew".
---
Kyk dit nou op DStv: bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Пікірлер: 71
@chelseadavey9711
@chelseadavey9711 2 ай бұрын
Die is my en my ouma se gunsteling koortjie. Ons het dit elke oggend geluister voor werk. Vrydag toe sy haar laaste asem uitblaas toe luister ons dit en dit het haar so kalm gemaak.
@SleepyBaseball-hb8ib
@SleepyBaseball-hb8ib 5 ай бұрын
😭😭😭Here beweeg deur my sodat ek still Kom word 🙏
@HeinrichChina
@HeinrichChina 5 сағат бұрын
Danki here vir my lewe baie danki
@AnnedineLebok
@AnnedineLebok 3 ай бұрын
Daar is net iets in hierdie koortjie wat jou hele gemoed om keer 😢
@WilshaMentoor
@WilshaMentoor 7 ай бұрын
HERE help my om stil te word sodat u kn beweeg deur my dankie dat u my gevul ht met u heilige gees🙏🏼🙏🏼🙏🏼 power full group keep it on❤❤❤
@AshleyBooysen-sf4mi
@AshleyBooysen-sf4mi 5 ай бұрын
Die Here gaan iets goed doen as ons almal net still kom word voor hom amen ❤❤❤
@mienasass
@mienasass 5 ай бұрын
Amen en Amen asseblief Here laat ek stil Kom word sodat U Kan bweeg deur my Dnkie wat U sover gdoen het vir my 🙏🙌
@itsashandjosh
@itsashandjosh 4 ай бұрын
love❤
@user-jc8wn5hr2o
@user-jc8wn5hr2o 8 ай бұрын
To God be the Glory❤❤❤Laat ek tog stil kom word🙌🙌🙌
@ludeneyon7713
@ludeneyon7713 4 ай бұрын
😢😢laat ek tog stil kom wrd Here🙏vul my mt di heilige gees🙌
@meganwillemse4577
@meganwillemse4577 8 ай бұрын
❤❤❤❤God is great, this is my song for the season🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏
@BHSSannies
@BHSSannies 5 ай бұрын
probably one of the most❤beautiful songs I've heard this far.❤😊
@user-zm4lq5vn7d
@user-zm4lq5vn7d 8 ай бұрын
Wow you are powerful crew you blessed by our mighty lord Jesus 🙏
@hendrikusbester8274
@hendrikusbester8274 5 ай бұрын
Hallelujah beautiful song keep on spreading the good news through song may GOD bless you guy's and take you to heights that's far beyond human understanding .amen
@anandajansen6840
@anandajansen6840 8 ай бұрын
Hoogtyd man JR... Dankie crew jle is powerful 🔥🔥
@annekevalentijn1473
@annekevalentijn1473 2 ай бұрын
Dank U *JEZUS!* ❤‍🔥 🔥🙌🏼🙏🙏🏼🙏🏿🙌🏼🔥
@emiliowilliams5105
@emiliowilliams5105 Ай бұрын
Thank you Jesus hallelujah 🙌 🙏
@estreleneburgess1232
@estreleneburgess1232 4 ай бұрын
Beautiful, Amen
@SacksStores
@SacksStores Ай бұрын
😭😭dankie Here,my siel aanbid u vmore,groot en verhewe is u here vani heelal,hoog en verhewe bo almal,huilig is u naam
@veroniqueerasmus2460
@veroniqueerasmus2460 8 ай бұрын
Laat ek tog stil kom word.. Amen😊😊
@chantalseptember4525
@chantalseptember4525 3 ай бұрын
The intro ❤🙌🔥🔥🔥🔥
@user-wf7oz7ku7e
@user-wf7oz7ku7e 7 ай бұрын
Amen dis song changed my life
@charmainemokoena1110
@charmainemokoena1110 7 ай бұрын
I love this song ❤
@yolandamitchell4684
@yolandamitchell4684 8 ай бұрын
Amen
@jacquelineryan9320
@jacquelineryan9320 5 ай бұрын
Powerful ❤ hallelujah
@user-bx7iy9md7b
@user-bx7iy9md7b 8 ай бұрын
Amen thank you Lord 🙏🏻🙏🏻🙌🏻
@user-dn1ug4kj5e
@user-dn1ug4kj5e 5 ай бұрын
Amen 🙏 🙏 Jesus make a way His name is so holy ,loving and glorious ❤❤
@user-zt6jy4qp9t
@user-zt6jy4qp9t 8 ай бұрын
Sjoe pragtig 🙌🙌Heer beweeg deur my asb...🙏
@HeinrichChina
@HeinrichChina 5 сағат бұрын
Laat ek tog in U wil bly here😢❤
@user-fu5jl2zp9m
@user-fu5jl2zp9m 6 ай бұрын
Stigtende lied opbouend vir sie en gees amen
@romanrobertson2320
@romanrobertson2320 7 ай бұрын
Kragtige lied🙌🙌Beweeg deur my liewe vader🙌🙌
@user-ir8yj6do7j
@user-ir8yj6do7j 8 ай бұрын
Glory to God I love this song
@NicoleAnnSkippers-hs7sb
@NicoleAnnSkippers-hs7sb 8 ай бұрын
Chills❤❤❤❤
@RukeyahKarriem
@RukeyahKarriem 8 күн бұрын
Waarheid in gesang😢
@user-kj2sp1xx7f
@user-kj2sp1xx7f 6 ай бұрын
Here help my om stil te word
@user-kn3kk4eg9r
@user-kn3kk4eg9r 8 ай бұрын
Amen 🙏🙏
@NomondeKunene-pc6is
@NomondeKunene-pc6is 5 ай бұрын
Amen lyrics please
@ginamanuel3289
@ginamanuel3289 8 ай бұрын
Amazing!
@libbysmith4722
@libbysmith4722 3 ай бұрын
LOVE 😅😢🎉😂❤
@matlilemehlongwane6385
@matlilemehlongwane6385 12 сағат бұрын
powerful
@BrendaDickson-re8bd
@BrendaDickson-re8bd 8 ай бұрын
Sho! Powerful 🙌
@MikeLangbooi
@MikeLangbooi 7 ай бұрын
Here hulp my om Still te Word
@user-bp9zj4yq6t
@user-bp9zj4yq6t 6 ай бұрын
@janesolomons5119
@janesolomons5119 10 күн бұрын
GOOG JESSE❤❤
@user-ec4ou9mh8t
@user-ec4ou9mh8t 3 ай бұрын
Shoo Powerful dt roer iets binne my🙌🙌
@dinahendricks8055
@dinahendricks8055 6 ай бұрын
Amen 😂k hou baie van julle song
@agnessana9312
@agnessana9312 8 ай бұрын
Wow thank you crew very powerful ❤❤❤
@WernerKruger-jt2eg
@WernerKruger-jt2eg 8 ай бұрын
Die is die lekker crew
@MerlainTieties-uk5fr
@MerlainTieties-uk5fr 7 ай бұрын
🙏🙏
@user-xz4xd7oh9o
@user-xz4xd7oh9o 8 ай бұрын
Amen thank You Jesus Christ
@basiesnyman8138
@basiesnyman8138 5 ай бұрын
Amen😂😂😂😂🎉🎉🎉❤❤❤❤❤
@user-eh9cf3je4n
@user-eh9cf3je4n 2 ай бұрын
Godsigood ❤❤❤❤❤🎉🎉😂🎉
@yolumi6592
@yolumi6592 3 ай бұрын
Pragtige, sielsdiep
@user-du2gj8do9w
@user-du2gj8do9w 8 ай бұрын
❤❤❤❤
@jaydinechard4428
@jaydinechard4428 8 ай бұрын
What episode is this
@user-du2gj8do9w
@user-du2gj8do9w 8 ай бұрын
Reply
@DenoJantjies
@DenoJantjies 8 ай бұрын
Season4 episode 33
@ZelmaineLakey-kv8sj
@ZelmaineLakey-kv8sj 3 ай бұрын
Beweeg deur my Here asb Here...laat ek tog stil kom word Here sodat u deur my beweeg asb Here vul my met u heilige GEES
@MelekoMolete-tb5wr
@MelekoMolete-tb5wr 5 ай бұрын
🙌🙌🙌🙌❤❤❤🙏🙏😭😭😭
@user-ko4uh1fk6f
@user-ko4uh1fk6f 8 ай бұрын
🙌🙏
@nadiasophia3446
@nadiasophia3446 8 ай бұрын
🙌🙌🙌🙌🙌
@lefleurbaatjies6123
@lefleurbaatjies6123 4 ай бұрын
Beweeg deur my dat x stil kom word dat U beweeg deur my
@user-nc8ep5he9p
@user-nc8ep5he9p 8 ай бұрын
🎉❤
@user-nc8ep5he9p
@user-nc8ep5he9p 8 ай бұрын
I'm happy 😁
@user-dr6tj7yx3n
@user-dr6tj7yx3n 2 ай бұрын
Here gedink aan my asb
@JosephineAbraham-em7mu
@JosephineAbraham-em7mu Ай бұрын
Here laat ek ook kom stil word veral in die tyd wat ek U nodig het😢
@VeronicaStuurman
@VeronicaStuurman 3 ай бұрын
Danki Here laat ek stil kom word Dat U kn between in my lewe
@melanieskippers411
@melanieskippers411 8 ай бұрын
Prys the lord ❤❤❤❤
@benitamichaels963
@benitamichaels963 7 ай бұрын
Jesus Jesus Jesus
@user-oi7pz7co2u
@user-oi7pz7co2u 5 ай бұрын
Amen
Hy maak ’n weg - Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET
7:33
小丑把天使丢游泳池里#short #angel #clown
00:15
Super Beauty team
Рет қаралды 41 МЛН
STAAN VAS by Charnell Joseph
5:00
Collective Records SA
Рет қаралды 1,2 МЛН
Een Ware Vriend
3:48
Die Lekker Crew - Topic
Рет қаралды 1,4 МЛН
Sê my hoe kan ek wil omdraai
6:24
Ceanan Ryan
Рет қаралды 4,1 МЛН
Joyous Celebration - Lekker Smakie (Live at Rhema Ministries - Johannesburg, 2013)
8:15
Jonathan Rubain - "Roep Sy Naam"
5:47
Denver Plaatjies
Рет қаралды 2,8 МЛН
'Ek en My Huis' - Koortjies met Elwira Standili | kykNET
5:38
he was mad 😂❤️ #shorts
0:23
Pop it GO
Рет қаралды 17 МЛН
Ném bóng coca-cola🥤
0:33
Tippi TV
Рет қаралды 42 МЛН
Prank vs Prank #shorts
0:28
Mr DegrEE
Рет қаралды 7 МЛН
We break down food from different countries
0:22
Levin’s
Рет қаралды 52 МЛН