Laat U wil geskied op aarde... soos in die hemel! [3 April 2022]

  Рет қаралды 10,689

eKerk

eKerk

Күн бұрын

Пікірлер: 12
@magrietheydenrich3084
@magrietheydenrich3084 2 жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie wonderlike leersame preek en mooi verduideliking. Amen.
@hwi5561
@hwi5561 2 жыл бұрын
Amen... En dat ons tog maar U wil sal verstaan en leef hier op aarde.
@elsiekruger7934
@elsiekruger7934 2 жыл бұрын
Baie dankie Stephan vir die wonderlike verduideliking. Ons verstaan nou baie beter. Dankie geluk met Huweliksherherdenking toevallig ons sin ook
@kittyvaneeden9575
@kittyvaneeden9575 2 жыл бұрын
Wonderlik boodskap dankie.
@MsSanMari
@MsSanMari 2 жыл бұрын
Sjoe, dankie vir hierdie besonderse verduideliking
@chriscoetzee5032
@chriscoetzee5032 2 жыл бұрын
5 Maart 2020 was ons as gesin se vertrekdatum vir emmigrasie na N.Z., toe gebeur Covid, maar soos die Here wil sal ons voor einde April 2022 vertrek. Baie dankie Stephan vir die bevestiging dat God orals Sy Wil sal laat geskied. My gebede is dat ons almal dit weereens ter harte sal neem, sodat ons deurentyd gefokus sal wees op God se Almag - des te meer vir my, my vrou en twee seuns daar in die vreemde. Mag ek asb vra vir julle gebede op ons reis?
@adatustin418
@adatustin418 2 жыл бұрын
Baie Baie dankie vir n wonderlike diens
@johannblignaut1966
@johannblignaut1966 2 жыл бұрын
Laat lof ontplof.Baie dankie.
@hermanvanderwesthuizen1992
@hermanvanderwesthuizen1992 2 жыл бұрын
More se daar pastoor ek soek pastoor se nomer ook kry ook pastoor
@EkerkOrg
@EkerkOrg 2 жыл бұрын
Môre Herman. Jy kan gerus ‘n e-pos stuur na info@ekerk.org
Die kortste pad na God se hart [2 Feb 2025]
30:40
eKerk
Рет қаралды 4,7 М.
We Attempted The Impossible 😱
00:54
Topper Guild
Рет қаралды 56 МЛН
99.9% IMPOSSIBLE
00:24
STORROR
Рет қаралды 31 МЛН
Herlewing: Hier's die geheim! | Stephan Joubert
26:20
Gesprek met prof Stephan Joubert Wegraping en Wederkoms 19 Julie 2020
45:34
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 77 М.
Gedagte vir die Dag
17:09
AGS RIVERSDAL
Рет қаралды 15 М.
Wit Oompie se ontmoeting in die Mini-Bus Taxi
28:05
Die Getuienis
Рет қаралды 32 М.
Saligheid en die Koninkryk
50:44
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 16 М.
Jesus ruil sy klere vir myne [25 Des 2024]
19:23
eKerk
Рет қаралды 5 М.
Die kortste pad na God se hart | Stephan Joubert
26:49
Gee hierdie prys | Vita Dei 622
19:28
Riekert Botha
Рет қаралды 8 М.
Herlewing: Hier’s die geheim [26 Jan 2025]
28:06
eKerk
Рет қаралды 6 М.