No video

Laerskool-revue-finaal: Revue - kykNET

  Рет қаралды 35,903

kyknettv

kyknettv

Күн бұрын

In die veertiende episode van Revue het ons uigevind wie wegstap as beste laerskool-revue vir 2018. Laerskool Kenmare Senior, Laerskool Wierdapark Junior, Midstream College Senior en Laerskool Hennopspark Senior het teen mekaar meegeding. Kyk die volledige episode hier.
Wees deel van kykNET se KZbin-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
4:41 - Laerskool Wierdapark
13:37 - Midstream College
23:01 - Laerskool Kenmare
31:57 - Laerskool Hennopspark

Пікірлер: 19
@moniquefourie9650
@moniquefourie9650 2 жыл бұрын
Waar sal n mens die hele seisoen kry?
@marschelsteyn6635
@marschelsteyn6635 5 жыл бұрын
Dit was amazing
@cyanbrey2592
@cyanbrey2592 4 жыл бұрын
Dit was rerig amazing!
@susanwilliams3643
@susanwilliams3643 6 жыл бұрын
dit was die beste ooit!!!
@kyknet
@kyknet 6 жыл бұрын
Dankie dat jy saamkyk, Susan!
@daarisbaaris
@daarisbaaris 5 жыл бұрын
Hennopspark was glo "slordig" maar het nog steeds gewen .volgens my moes die 1ste of 3de groep gewen het
@davidsasa1
@davidsasa1 4 жыл бұрын
but where is laerskool noordhoek
@hiitscaity8383
@hiitscaity8383 5 жыл бұрын
LEARSKOOL KEMARE🙌🙌
@frankkoekoe3706
@frankkoekoe3706 5 жыл бұрын
Hulle almal was cool🙂🙂🙂🙂🙂🙂🙂🙂
@vertxxgg
@vertxxgg 4 жыл бұрын
try BUSBY BERKELEY Warner musicals of 30 s
@daleenbothma1977
@daleenbothma1977 4 жыл бұрын
go hennops!!!!!!!!!!!!!!!!
@sfjvariety582
@sfjvariety582 5 жыл бұрын
16:20
@nicolaineelmountassir9969
@nicolaineelmountassir9969 4 жыл бұрын
Hoekom is Laerskool Impala nie daar nie hulle is die bestes wat ñ mens kan kry
@eloisevanwyk1722
@eloisevanwyk1722 6 жыл бұрын
Hennops gaan wen
@tristancoulson4118
@tristancoulson4118 6 жыл бұрын
Go Kenmare!!!
@eloisevanwyk1722
@eloisevanwyk1722 6 жыл бұрын
tristan _xox go Hennopspark
@natasjavanniekerk473
@natasjavanniekerk473 6 жыл бұрын
As hierdie mannetjie voortgaan en vir hom 'n nasionale plek in die mysiekwereld ooptrap gaan hy die tweede leerling van Laerskool Jan van Riebeeck wat die pad gaan stap. Geluk en voorspoed aan die mannetjie. Hy kan beslis in Corlea se voetspore stap
@xvi.radar3
@xvi.radar3 3 жыл бұрын
Laerskool van rieebeck park is die beste maar vaar is hulle
@hannetjierossouw6659
@hannetjierossouw6659 4 жыл бұрын
Go Wierie
Ons gesels met Naas Botha - Kwȇla | kykNET
20:20
kykNET Argief
Рет қаралды 102 М.
Laerskool kenmare onnie pret.wmv
7:18
Cobus vd Westhuizen
Рет қаралды 3,6 М.
Touching Act of Kindness Brings Hope to the Homeless #shorts
00:18
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 18 МЛН
'Groot Ja' - Koortjies met Elwira Standili | kykNET
8:36
kyknettv
Рет қаралды 7 М.
America's Got Talent 2024: Top 10 BEST Auditions!
56:26
Got Talent Global
Рет қаралды 3,7 МЛН
Revue 2016
2:01
Lefra Produksies
Рет қаралды 1,1 М.
Revue Hennops 2023
12:19
Riaan Human
Рет қаралды 2,1 М.
At Botha - Kwêla | kykNET
12:22
kykNET Argief
Рет қаралды 44 М.
Emo en Tarryn oor Maak my famous - Kwȇla | kykNET
9:23
kykNET Argief
Рет қаралды 26 М.
Katy Perry - Roar
4:30
Katy Perry
Рет қаралды 4
Laerskool Baanbreker Revue 2023 (Kaleidoscope Staatsteater)
12:30
Marlindie Booyens
Рет қаралды 1 М.
20 BEST AGT 2024 Auditions! 😱 So FAR❗️
1:49:33
Top Talent
Рет қаралды 10 МЛН
Midstream College Revue 2019 High School
15:29
Henk Daling
Рет қаралды 5 М.
Touching Act of Kindness Brings Hope to the Homeless #shorts
00:18
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 18 МЛН