Рет қаралды 13,517
SAAI
In hierdie episode gaan kuier ons by Thys Bezuidenhout in Potchefstroom. Hy maak vir ons heerlike lamsrib-sosaties en Adam Tas kom kuier by Meyer in die kombuis