Рет қаралды 30
Anika de Beer het op Saterdag 3 Augustus in landbouSAKE met Dr. Jeanne de Waal, besigheidsbestuurder van Laeveld Agrochem, gesels.
Sy het kom vertel oor die Scout-boekreeks van Laeveld wat die produsent help, veral met pesbeheer-identifisering en hoe om dit aan te spreek.
Kyk gerus die onderhoud nou hier.
Ek dink dis al… laat weet as iets agterweë gebly het.