Рет қаралды 1,985
Die Afrikanerbees is 'n Bos indicus-ras en een van die oorspronklike beesrasse in Suid-Afrika. Die president van die Afrikaner-telersgenootskap, Pierre André Cronjé, gesels met Landbouweekliks se Gerrit Bezuidenhout oor die unieke eienskappe wat hierdie beesras aan 'n boer kan bied.