Mag die orrel nooit uitsterf nie die top instrument van kerkmusiek
@ElsieKruger-kr7ej2 ай бұрын
Dit as heerlike en kalmeerrend rustig in die kerk sal vir ure daar sit en luister sang dienste is iets Om na uit tesien altyd pragtig Baie dankie
@wernerretief45692 ай бұрын
Altyd 'n lekker doe by die kerkgebou. Mens voel die geskiedenis lewendig word in die gebou. Dankie Marita vir jou inisiatief.
@athattingh2 ай бұрын
Ongelooflike ervaring trots om deel te wees van hierdie besondere geleentheid!
@michaeleilkamerer20982 ай бұрын
Dit is regtig baie besonders.Wat 'n ongelooflike spanpoging.Wat 'n voorreg om daarna te kon luister.
@KallaFourie2 ай бұрын
Groot voorreg om die Kerklied te laat voortleef in ons eie taal en die orrel wat die koning van die instrumente is, eeue gelede ontwerp spesiaal vir die kerklied!
@janlouiss2 ай бұрын
Ek kon self nice daar wees nie maar het die opname baie geniet!