LEKKER SETIES

  Рет қаралды 18,410

Hannes Schoeman

Hannes Schoeman

Күн бұрын

Die Verweg Orkes speel `n splinternuwe komposisie van Neels du Toit. Neels is hier te siene op die konsertina en hy word bygestaan deur die bekwame span wat hulself Die Verweg Orkes noem.

Пікірлер: 6
@louisbrink9554
@louisbrink9554 Жыл бұрын
Lekker seties ! Lekker Neels ! Lekker kwassies ! Lekker Verweg Orkes!!
@jeffbland3635
@jeffbland3635 Жыл бұрын
LEKKER MUSIEK VAN AUSTRALIA AF EK IS EN ENGELSMAN MAAR EK IS OOK A BOER WAT HET JULLE ALMAL LIEFE
@hannesschoeman
@hannesschoeman Жыл бұрын
Bly jy geniet die musiek Jeff. Groete vir al ons boere in Australië.
@KobusGous-z2e
@KobusGous-z2e 10 ай бұрын
Manne hou dit net soos dit is - kan nie beter nie.
@sanetduplessis7531
@sanetduplessis7531 Жыл бұрын
Balke toe!!!!
@boggomgmail
@boggomgmail Жыл бұрын
Nee wat dis elektriek boogie, dis nie boeremusiek nie. Raak ontslae van die dromme en keyboard.
DE LANGE SE KEURSPEL
3:31
Hannes Schoeman
Рет қаралды 64 М.
VERGEET MY NIE
3:18
Hannes Schoeman
Рет қаралды 204 М.
Minecraft Creeper Family is back! #minecraft #funny #memes
00:26
Kliprivier Polka - gespeel deur Die Kaapse Affodille
3:32
Die Kaapse Affodille
Рет қаралды 108 М.
WALS VIR MINETTE
3:12
Hannes Schoeman
Рет қаралды 32 М.
VIR ALTYD MOOI-OUTYDSE KLANKE OEFEN BY SAREL OERTEL SE HUIS
3:23
Henning De Lange
Рет қаралды 86 М.
Keer die Beeste Boereorkes by Rumoerfees 2024
31:02
Boeremusiekorkeste
Рет қаралды 8 М.
Kaapland Boereorkes - Soebatsfontein Wals
2:01
Rolenda Heystek
Рет қаралды 160 М.
RUSTENBURG VASTRAP - DAGBREEK ORKES
2:54
Hannes Schoeman
Рет қаралды 23 М.
Koolstoof Vastrap - Willie Nelson en die Namakwalanders
3:42
Darryl Coetzee
Рет қаралды 463 М.
Sonop oor die Velde - Glen Pierce en sy orkes
3:14
Johan Jooste YTube
Рет қаралды 96 М.
ALLAWERELD
2:36
Hannes Schoeman
Рет қаралды 18 М.
Bennie de Beer - Tradisionele Klanke
42:16
Douw Gerber
Рет қаралды 92 М.