No video

Lelie van die dale - Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET

  Рет қаралды 106,370

kyknettv

kyknettv

2 жыл бұрын

Cameron Ward het kykers bederf met dié energieke optrede!
---
Kyk dit nou op DStv: bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Пікірлер: 11
@helenavaneden1684
@helenavaneden1684 2 жыл бұрын
Amen....😃😍dis ábsoluut wáár....onéíndig dánkie vir jul kósbare, kósbare bediening en ál jul liefde....julle is vir my die verpersoonliking van 1Tes2 en verál v.17-20 NLV Julle sal nóóít weet hóéveel julle vir ander - vir mý - beteken nie....as ons nie hier op aarde ontmoet nie, sal ons verséker eendag in die hemel wanneer ek vir julle kom dánkie sê....julle is só 'n seën....jul sing só, só, só ónbeskrýflik en bemínlik móóí....ek is ínnig líéf vir julle.... 😢
@s.e4894
@s.e4894 2 жыл бұрын
Hy is vuur warm op daai guitar 😍🔥
@herschellesamuels8626
@herschellesamuels8626 2 жыл бұрын
Cameron Ward the Legend 🙌🏼🔥🔥
@jossiesteenkamp9317
@jossiesteenkamp9317 10 ай бұрын
Cape Jazzy Gospel my favourite
@faithtaylor8637
@faithtaylor8637 2 жыл бұрын
Mr Cameron Ward❤
@eugenesamsonsa6445
@eugenesamsonsa6445 2 жыл бұрын
Absolutely brilliant work
@lizzieovermeyer2986
@lizzieovermeyer2986 2 жыл бұрын
Sjoe!! Absolutely excellent performance!!
@edwardesbie9045
@edwardesbie9045 2 жыл бұрын
Come on Now 🙌🏽🥵🔥
@kurtwillams4080
@kurtwillams4080 2 жыл бұрын
Cammi Will always be cammy since ppk teething timed
@user-gt3vd8th2g
@user-gt3vd8th2g Ай бұрын
Lelie van die dae
@maxievandeventer1141
@maxievandeventer1141 2 жыл бұрын
So jammer ons kon nie kyk nie weens beurtkrag.....wat ñ irretasie ,miskien hierdie week wat kom.
The Church in South Africa-Hy is die lelie van die dale
5:06
Die ou bloed evangelie
Рет қаралды 50 М.
Gym belt !! 😂😂  @kauermtt
00:10
Tibo InShape
Рет қаралды 16 МЛН
Amazing weight loss transformation !! 😱😱
00:24
Tibo InShape
Рет қаралды 58 МЛН
БАБУШКИН КОМПОТ В СОЛО
00:23
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 15 МЛН
마시멜로우로 체감되는 요즘 물가
00:20
진영민yeongmin
Рет қаралды 34 МЛН
Hy maak ’n weg - Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET
7:33
Neville D - Koortjie Battle Ft. Jonathan Rubain
11:17
Neville D Music
Рет қаралды 2,5 МЛН
Ons Sal Mekaar Ontmoet -  Cameron Ward (Live @SwingWithTheKing-2023
4:47
Swing With The King
Рет қаралды 325
'Hou net aan' - Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET
5:47
kyknettv
Рет қаралды 926 М.
Lelie van die Dale
6:09
Seuns van Sion - Topic
Рет қаралды 4,5 М.
Jubilee Life Ministries Live Stream ( Jonathan Rubain and Seuns van Sion )
56:07
JUBILEE LIFE MINISTRIES
Рет қаралды 123 М.
Skuil net By U   Soulsisters
5:41
Kruiskyk
Рет қаралды 887 М.
'God van Bo!' - Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET
5:09
kyknettv
Рет қаралды 1 МЛН
Gym belt !! 😂😂  @kauermtt
00:10
Tibo InShape
Рет қаралды 16 МЛН