Jy het sopas my gunsteling nuwe Gospel artist geword. Hou so aan! Ek soek nog. Sing vir God my Engel. Ons luister
@Tamandangie4 жыл бұрын
Been crying all week 😭 I’m so proud ❤️❤️❤️❤️❤️
@olgamarshall8965 Жыл бұрын
Bly in god, baie mooi kind.jy n angle voice. 🙏 ❤
@LynnicheJantjies7 ай бұрын
Ek staan en luister jou liedjie .. ek sing ook selfs maar jy is awesome!
@petrusmajiedt68926 ай бұрын
So pragtig!. Dankie dat jy jou gawe met ons almal deel. Wat ñ voorreg om lewend te wees en deel aan jou talent te hê.
@roslynadams86622 жыл бұрын
One of my favourite songs. You can hear your hart in it. Continue to bless us with beautiful melodies
@julianchristians57009 ай бұрын
Perfect.....ek en my vrou se song . Jy is die beste.......hoe so aan my godskind
@brison908310 ай бұрын
wow, wow, dit raak my siel....
@childishyt19984 жыл бұрын
Extremely talented you go Jodi 🙌
@samanthajooste87993 жыл бұрын
Dit tref my hart diep🥺🥺🥺😭👏dankie skat vir wonderlike lied. Glory to glory 🙌🙏
@nikitalottering77554 жыл бұрын
Liefste!!!! Die voorreg gehad om hier die song nou AL telkens maal te hoor, maar elke keer kry Ek hoendervleis, soos die eeste keer. Ongelooflik trots op jou my Engel ‼️Skare Sal moet luister😍😍😍😍
@mrpiper75813 жыл бұрын
Ek hoor dit eers vandag. Ek voel ek wil myself skop. It's so touching! Definitely going onto my playlist
@devonvyfers80244 жыл бұрын
Jodi my hart ❤
@lancewhipbum9966Ай бұрын
My vrou sê en ek stem saam "Ons eie Maria Carey!!!!!"❤
@marietteswanepoel93229 ай бұрын
Jy sing pragtig ❤ dankie vir die mooi woorde
@cleonadiedericks21134 жыл бұрын
Jodi!!!!!😭😭😭😍😍😍😍😍❤❤❤❤ I am so proud of you!
@emma-joarendse99764 жыл бұрын
Magical Jodi, Liefde Wen , LOVE YOU and your music