Liewe Heksie - Red die Koning

  Рет қаралды 361

Music Edition

Music Edition

11 ай бұрын

Music Ed.
Verna Vels se eerste Liewe Heksie-storie is in 1964 oor die Siembamba-kleuterprogram van die SAUK uitgesaai. Die onbek sagtige heksie het feitlik oornag 'n nasionale instelling onder Afrikaanse kleuters geword. Nou met haar verskyning op TV, is Liewe Heksie verder verseker van 'n splinternuwe geslag bewon deraars.
In 1965 het 'n versameling van ses van die stories by Human & Rousseau verskyn onder die titel Liewe Heksie. Dit is deur moeders en kleuters opgeraap sodat daar feitlik jaarliks 'n her druk moes verskyn. Die eerste boek is opgevolg deur Liewe Heksie Kom Weer, Liewe Heksie en Matewis, Liewe Heksie in die Pekel, Liewe Heksie Vang Vis en Liewe Heksie gaan Maan toe, wat almal by dieselfde uitgewers verskyn het, met tekeninge deur Dorothy Hill.
Liewe Heksie se onbeholpenheid, vergeetagtigheid, verleentheid. jies, kortom, al die dinge wat haar in duisende kinderharte laat inkruip het, is pragtig in hierdie opname weergegee deur Verna Vels self. Ter viering van Liewe Heksie se debuut op TV, is die hele reeks suksesvolle plate 'n splinternuwe baadjie aangetrek, In hul nuwe gedaante, sal die Liewe Heksie-plate weereens aan derduisende kleuters ontelbare ure van genot verskaf.

Пікірлер
Liewe Heksie en die Silwer roos
10:07
Music Edition
Рет қаралды 646
Every parent is like this ❤️💚💚💜💙
00:10
Like Asiya
Рет қаралды 26 МЛН
Good teacher wows kids with practical examples #shorts
00:32
I migliori trucchetti di Fabiosa
Рет қаралды 12 МЛН
How to whistle ?? 😱😱
00:31
Tibo InShape
Рет қаралды 12 МЛН
Every parent is like this ❤️💚💚💜💙
00:10
Like Asiya
Рет қаралды 26 МЛН