Ooohhhhh die gewag is my einde 😂😂😂 Wanneer wknsien jyt iets nuuts is ek soos n kind voor Kersfees, wil net die geskenkpapier afruk en kyk. How about n recap van die nuwe Op My Eish? Of Houvrou of Trrouvrou? Ek het al al jou videos gebinge over and over and over again.......
@bloublixemstraal815811 ай бұрын
Ek het die eerste episode gekyk, maas As mens vir Lisa kyk , is dit waar ag tag nie nodig om die program op TV te kyk nie, yee hah
@KimTulipFinlay11 ай бұрын
looking fwd
@stacey-leehattingh695711 ай бұрын
Was clint eastwood nie getroud gedurend daardie fliek se verfilming nie?
@etienne86911 ай бұрын
Hi ek volg jou vir al jare, maar FIRE jou klank man. kon net vir 15ninute kyk. Toe raak die Echo klank ondraagbaar, (nie soos jou ander YTube nie) F*k kry a lapel mic. Jy klink asof jy in "n leeeee apartments sit in Santown. Of gaan terug na jou ou lokaakal, Die Echo maak dit amper onluisterbaal raak, Still love what you do, but technically its falling apart. Ps ek het 40yrs in TV. Net positiewe comments bedoel hier