Niel se girls is OUTSTANDING!!! Ek neem hon nie kwalik dat hy 50/50 gevoelens het nie, daai girls is verseker troumateriaal!!!
@rogue1reaper682 ай бұрын
Happy couples ×4😊 Bly vir die girls en die boere. Maar dink BSV moet vir Jacques die "script" gee oor hoe om die girls te hanteer en die proses...He flipped the script met daai move! Ai nee dink nie die Liefde blom by hom nie? Ek dink Sharezaan en Nicole dodge a huge bullet 🚩 Daandre en Marisca , Quintus en Ria, JW en Danelle , Niel en Mikal nooi ons na die troue🎉
@soekielagrange37252 ай бұрын
Happy couples. Jy bly ma net die beste. Baie dankie
@Celestial-Maestro2 ай бұрын
daai rook stukkie was hilarious! ek drink saam jou wyn btw =)
@shantelfick7882 ай бұрын
Geniet jou program baie jy is die beste❤
@roedette2 ай бұрын
Sjoe Jaques, jy is complicated. Ek vermoed jy is in geen opsigte opgewasse vir 'n verhouding nie. Wag liewers maar eers nog 'n paar jaar voor jy weer probeer. Die meisies moet bly wees hul gevoelens word nie verder mee gemors nie.
@renevanheerden93662 ай бұрын
Jys baie entertaining en vrêk snaaks 4h00 in die oggend...dankie😂
@landibear65092 ай бұрын
Happy Couples! Ps: Lisa moet die nuwe aanbieder wees. Hulle moet soos 'n tipe After the Rose episode het waar Lisa almal ondervra. Weet nie wat mens dit sal noem nie. After the bottle of iets. Sy sal al die regte vrae vra. Ek wet, bottel in die een hand, glaas in die ander bring sy iemand soos Jacques vorentoe en stel hom voor as 'bring on the tissues want hiers die boer met al die issues... Dames en here, Jacques, die een wat nie 'n keuse kon maak!' 😉
@elmienboyes74322 ай бұрын
Goeie keuses gemaak deur al die boere. Baie gelukkig vir hulle almal, veral Quintus en Ria, daardie is n perfekte match❤ ❤ so bly hy het haar gekies. Emsoné is ook baie oulik, maar nie die regte persoonlikheid vir Quintus nie. Jacques sal nog eendag die regte girl ontmoet, niks fout met hom nie. Almal is mos uniek 😊
@LiveLight502 ай бұрын
Happy Couples. Weer lekker vir jou gegiggel. Dankie vir jou puik recap video, Lisa.
@dominiquevanaswegen63062 ай бұрын
Loooove jou videos🎉
@JoulesEnergy-qb9bl2 ай бұрын
Baie happy couples!!❤
@challengeboyzgaming14312 ай бұрын
80% Happy couples!!
@MarketingGirl2 ай бұрын
😂😂😂 🚬💨Hoekom het jy my huistoe gestuur 🚬🚬🚬
@octoberbaby14222 ай бұрын
Love die bloesie!
@mlife9522 ай бұрын
4:00 😂
@AnnemarieJohnson-l3x2 ай бұрын
Happy couples!
@estellemelletvanrooyen65922 ай бұрын
Mense, ek dink nie oms moet vir Jacques judge nie. Niemand van ons hier ken hom rêrig nie. Die TV wys nie alles nie. Ek dink daar is 'n good guy deep down.
@Bushbaby19772 ай бұрын
Very deep down.
@MelindaDeBrouwer2 ай бұрын
Happy Couples! Jig Jacques is maar 'n Poephol. Sy geite en goeters is net teveel vir my. 😂
@janevanreenen87682 ай бұрын
Shjoe… dankie tog dis verby🤦♀️ Hopelik sien ons nie weer vir Jacques nie 🤞🏻
@3h3y3uwydhrhdhueyej82 ай бұрын
"Feast" ek nou op jou vorige- en hierdie inset. Ons geniet jou so baie.
@mrsvan312 ай бұрын
die song is op FF vinnig deesdae 😂
@estellemelletvanrooyen65922 ай бұрын
Happy couples
@rafterwranch63952 ай бұрын
Ek hoop as iemand vir Jacques in die straat kry donner hulle hom goed
@carenvisser6072 ай бұрын
Lekker lag ek nou. 😂
@tilanacarstens34572 ай бұрын
😂😂😂😂😂😂 Ek stem saam . Hy gee my sooibrand.
@wilmesteynberg71682 ай бұрын
Die simpel kind neek net rond. Van die 1ste episode af.
@Bushbaby19772 ай бұрын
Dis nou die tipe man wat 'n vrou moet kry wat vierkantig op sy dom kop sit. Hy benodig 'n regte Karen!!!!!!!
@inajacobs98292 ай бұрын
Hy is n groot pyn. Eet lelik en daai giggellag. Ag nee, ek dink daardie twee girlies kan verlig voel om ontslae te wees van hom.
@hayleyloughlin78302 ай бұрын
Jacques het nie meer kos vir altwee 😅😅😅
@zgreyling73402 ай бұрын
Niemand gaan vir Jaques goed genoeg wees nie. Hy moet bietjie van sy high horse afval. 🙄🤨
@elmariekiessig1612 ай бұрын
😂
@mjgholfza2 ай бұрын
Hy is te vol kak, ja.
@alcl5922 ай бұрын
Hou niks van hom nie ..
@zeldakruger17072 ай бұрын
😂
@Ryx7772 ай бұрын
Happy couple
@verchip82 ай бұрын
Jy was weer op jou skerpste stukke met hierdie een, Lisa 😂
@hayleyloughlin78302 ай бұрын
Neil het my verbaas. Regtig gedink Hestia gaan hy kies.
@hayleyloughlin78302 ай бұрын
Ek hou van Elizette maar ek glo Daandre weet wat hy wil hê. Hy is ñ goeie ou. Love Daandre
@tiaandupreez2 ай бұрын
🚜👨🌾
@renschevisser25142 ай бұрын
Waar is die episode waar die boere na die meisies se wonings gaan om die ouers ook te ontmoet ????
@SonjaVanDyk-ex1pn2 ай бұрын
Jacques sal eendag die regte vrou kry mens kan ook nie Ander happy hou as jy weet hulle is nie vir jou nie.Hy sal weet wat Hy soek en dit kry.Ek is bly vir die Ander boere en meisies hulle lyk gelukkig
@jameswright95132 ай бұрын
Jacques 🙈🙈🙈🤡🤡🤡
@kentuckyfriedchicken47402 ай бұрын
Waar kan ek boer soek n vrou catch up? Ek sien dit is nie meer op Showmax nie😭😭😭
@gabbykruger96552 ай бұрын
Rooi kop Liza jy is skreeusnaaks . Kan nie wag vir jou volgende snip nie !!!
@3draaiboerdery462 ай бұрын
Daai ou kan gerus alleen op die plaas bly vir res van sy lewe. Hy sal nie vrou kry nie.