Ek is darem n boer wat klaar sy vrou gekry het😱😱❤️😂
@LuzaanKruger2 ай бұрын
The one I waited for 🎉🎉🎉🎉🎉 Ek love di recaps hahaha ons dink dit jy se dit😂😂😂
@rozelle.art.nature2 ай бұрын
Sjoe, jou recaps is awesome maar dis of die BSV episodes net al hoe meer verveliger word en ek is gewoonlik n Baie Groot aanhanger al vir jare. Braai ❤
@rogue1reaper682 ай бұрын
Braaaiiiii... Ai Ria " sy lyk soos nat wasgoed😂 Min gespin " 😂😂😂
@landibear65092 ай бұрын
Braai. Nat wasgoed, min gespin 😂 Ek gaan sowaar daardie een begin gebruik
@marisalouw5222 ай бұрын
Die arm met danel😂😂😍
@nicoleadriaan64122 ай бұрын
Lisa, I love your outfits. The designs are so pretty.
@janevanreenen87682 ай бұрын
Dankie Lisa… ons is weer op datum met die boere se dinge😉
@madeleineengelbrecht55692 ай бұрын
Braaaaai! Hoop almal het 'n lekker braai-dag môre...! ❤ vir Lisa.
@esmeviljoen78932 ай бұрын
Dankie meisie met die rooi hare . Darem weet ek ook nou wat aan gaan 🎉
@3h3y3uwydhrhdhueyej82 ай бұрын
Dankie Lisa🖤
@LuzaanKruger2 ай бұрын
Proe show na die show se wyn lekker😂
@moonwitch12 ай бұрын
Ek is bly jy sê nou pretoria, want my ou het gedink jy is van Worcester....hoekom ? Sal liewers nie sê wat hy gesê het LOL
@soekielagrange37252 ай бұрын
Braai. Dankie.
@carmsalive2 ай бұрын
Braai op braai dag
@LuzaanKruger2 ай бұрын
Braai🎉🎉
@krommekachelpijp12 ай бұрын
Lisa vraag: drink jij nu rode wijn met ijs?🤔🍷🍾😊
@ilneweyers2 ай бұрын
My 2c van iemand wat van daai wereld af kom,, honestly, dis hoe dit is. Die familie, die tyd saam spandeer. As jy n naweek wil gaan kuier, dan help jy beeste trek/werk, of die gras sny of die honde bad, of die kar/trekkers was, en DAN, drink ons koffie en eet n stukkie koek as wieokal gebak het. Dis n leefstyl- n kultuur van sy eie en ek dink hulle kan baie meer tyd op daardie aspek fokus as wat hulle proebeer drama veroorsaak. Dis ook van die girls se eerste keer op n plaas, met ander beautiful girls, met n cute ou, met hulle familie, MET die produksie spanne 😂 ja hulle het opgeteken daarvoor maar flippit🫠, as my boetie dit ooit doen kan ek nie dink hoe hy tussen dit als nog n diep verhouding moet vorm nie. Nie net is dit moeilik om goeie tv te maak nie, maar om nie soos n komplete 'newbie' te lyk op die plaas nie. Ek dink as hulle weer bietjie meer ouer boere op kry, soos 30+, sal dit die hele show se vibe anders maak.
@AnnemarieJohnson-l3x2 ай бұрын
Braai
@guy75242 ай бұрын
Is Quintus geskei of was sy vrou oorlede?
@lzvanniekerk77022 ай бұрын
Oulik Lisa!
@aneanddani47072 ай бұрын
Daars nie klank nie
@justinjoubert67592 ай бұрын
Sit jou klank an 😅
@rudismit47732 ай бұрын
DIS NIE DIE KLANK NIE , SYT NIE GELD VIR N BEHOORLIKE MIKE NIE , #GEENGELD