No video

louis malherbe - slegte gewoontes

  Рет қаралды 22,307

Quinton pienaar

Quinton pienaar

Күн бұрын

Louis Malherbe 1/3 - Slegte gewoontes

Пікірлер: 27
@ruidaheinesutherland8209
@ruidaheinesutherland8209 4 жыл бұрын
Wat n voorreg om Louis weer te kan hoor! Baie dankie!
@annettebotha7602
@annettebotha7602 10 ай бұрын
Baie dankie Quintin. Indien ek hierdie slegte gewoontes aan my medemens lewer word ek krities aangekyk.
@mahomedshahan3377
@mahomedshahan3377 4 жыл бұрын
Baie dankie het jare terug na hom teluister dit was mooi om dit weer teluister
@faansmit6478
@faansmit6478 6 жыл бұрын
Fantasties baie dankie. Ek het dit nodig gehad.
@danielhewett1140
@danielhewett1140 2 жыл бұрын
lekker om weer na louies te luister.Altyd jmr as so n man vroeg hierdie lewe verlaat het.Maar hy is seer sekerlik by Jesus!Wens ek kon almal daar groete aanstuur!
@quintonpienaar9431
@quintonpienaar9431 6 жыл бұрын
Hanna..ek het nog van sy dvd's, ek sal oplaai as ek weer tyd kry, eks Bly jy het dit gekyk en Gniet...groete
@gertmeyer2746
@gertmeyer2746 Жыл бұрын
Hallo Quinton daar was n preek van Louis wat hy kamstig bladsye uit die bybel geskeur het. Ek is op soek naa dit
@eileenkoch8140
@eileenkoch8140 Жыл бұрын
@quintonpienaar9431
@quintonpienaar9431 7 жыл бұрын
Baie skaars, maar n goeie ruglyn vir die lewe! Gniet dit!
@mattheusjwillemse6266
@mattheusjwillemse6266 4 жыл бұрын
Kan julle asb nog van Louis se videos oplaai??
@terschanel3220
@terschanel3220 2 жыл бұрын
Is daar nog videos van Hom
@quintonpienaar9431
@quintonpienaar9431 6 жыл бұрын
Hai julle..ek sal nog van sy goed oplaai, ek wag net dat onse telkom my adsl lyn insit..hehehe..julle weet mos hoe dit gaan
@annekeviljoen7601
@annekeviljoen7601 4 жыл бұрын
Quintin. Baie dankie. Sou graag die hele seminaar wat hy aangebied het wou luister. Seën vir jou.v
@Soeksie1
@Soeksie1 5 жыл бұрын
Waar kan ek 'n cd oor die onderwerp kry?
@anandatait8262
@anandatait8262 Жыл бұрын
Sal graag wil weet wanneer is louis malherbe oorlede en die rede. Maar verseker is hy reguit na sy hemelse tuiste
@sanetwhite9145
@sanetwhite9145 2 жыл бұрын
baie dankie vir die videos waf ons weer kan kyk. Is daar n getuienis van hom opgeneem? Ek sal ook graag weer hoor van sy geldmaakstories met "sy busdienste" 😉
@anandatait8262
@anandatait8262 Жыл бұрын
Ek Sal ook bitter graag Meer wil hoor. Ek het soveel Meer insig gekry oor die rolle van man wees vrou wees asook ons slegte gewoontes.
@lucindakoen5710
@lucindakoen5710 Жыл бұрын
Hi Quinton, ek wil jou graag kontak ivb met nog preke van Louis Malherbe asb.
@creatofun
@creatofun 6 жыл бұрын
Hi Quinton Ek sal graag nog van sy dvd`s in die hande will kry. Laat weet of dit moontlik is.
@Hannetjie.
@Hannetjie. 6 жыл бұрын
Baie dankie Quinton, dit was lekker om na al die jare weer na Louis te kyk. Het jy nie sy ander videos ook nie? Maksimum Tiener, maksimum huwelikspaaronder andere?
@JohannesCronje1
@JohannesCronje1 6 жыл бұрын
Ek het al Louis Malherbe se videos op VHF band ek sal dit graag op DVD wil laat sit maar is nie seker hoe ek dit kan doen of laat doen nie.
@iaanjordaan6475
@iaanjordaan6475 6 жыл бұрын
Andre Cronje hi ek sal jou miskien kan help om oor te sit op dvd as jy nog sou wil
@JohannesCronje1
@JohannesCronje1 6 жыл бұрын
ja asb, my email is ancronje@gmail.com kan ons asb gesels.
@annelizelouwlotter1615
@annelizelouwlotter1615 4 жыл бұрын
@@iaanjordaan6475 ek wil dit ook baie graag hê hoe kan ek dit ook kry asb
@lluvik2450
@lluvik2450 7 жыл бұрын
Hoe voel 'n Christen? MET SY VINGERS!!!!!!
@quintonpienaar9431
@quintonpienaar9431 7 жыл бұрын
eks bly jy het die video gekyk! Met jou vingers ja!!! hahaha
Louis Malherbe   Egskeiding en die gevolge daarvan
49:12
Quinton pienaar
Рет қаралды 12 М.
Louis Malherbe -Maksimum Vrou
1:57:03
Quinton pienaar
Рет қаралды 19 М.
Kids' Guide to Fire Safety: Essential Lessons #shorts
00:34
Fabiosa Animated
Рет қаралды 17 МЛН
Yum 😋 cotton candy 🍭
00:18
Nadir Show
Рет қаралды 7 МЛН
小丑把天使丢游泳池里#short #angel #clown
00:15
Super Beauty team
Рет қаралды 48 МЛН
Gary Kieswetter - Die koninkryk van God Deel 2
1:08:08
Kruiskyk
Рет қаралды 15 М.
Ek was oppad hel toe
10:51
Patmosstudio
Рет қаралды 40 М.
Louis Malherbe - Maksimum Tiener
59:44
Quinton pienaar
Рет қаралды 8 М.
Gary Kieswetter - Wat is jou storie?
1:08:43
Kruiskyk
Рет қаралды 24 М.
Nataniel Die Kerk se Boonste Vensters
5:04
Agent005
Рет қаралды 332 М.
Andries Vermeulen - 70 jaar getroud
2:17
Andries Vermeulen - Los 'n Spoor / AMPTELIKE BLAD
Рет қаралды 179 М.
Nataniël (Afrikaans story)
6:56
Next Music Distribution
Рет қаралды 435 М.
Gee jou boot vir Jesus - Andries Vermeulen, 15 April 2018
54:31
LewenSentrum
Рет қаралды 549 М.
Louis Malherbe -Maksimum Man
2:15:10
Quinton pienaar
Рет қаралды 29 М.
Past. Gary Kieswetter - Die koninkryk van God
57:28
Kruiskyk
Рет қаралды 28 М.